Pienaardam Leisure Resort
- Kapasiteit: 730 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaalbank Plaas, Langs die N4, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R535 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pienaardam Leisure Resort is ideaal geleë langs die N4, halfpad tussen Mbombela (Nelspruit) en Johannesburg, en is ideaal vir reisigers en vakansiegangers.
Die oord bied gaste 'n keuse van selfsorgverblyf, kamp- en karavaanstaanplekke. Gaste kan die Waterfront-, M-Chalet-, C-, L-, B-, G-eenhede, of die kampeerplekke met of sonder elektrisiteit bespreek.
Al die eenhede het privaat badkamers met storte en beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring. Elke eenhede het 'n TV. Yskassies en koffiestasies word voorsien en 'n paar van die eenhede het ook kombuisies met yskassies, mikrogolfoonde, stowe en oonde.
Pienaardam Leisure Resort spog met 'n hele rits doendinge soos 5 swembaddens, 'n speelarea vir kinders, hengelgeleenthede, perdry, roeibootjies, kano's, 'n roofdierpark en wildritte. Die oord het ook geriewe vir troues, konferensies spanbou-sessies, partytjies, sowel as 'n restaurant.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Venessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Vaalbank Plaas, Langs die N4, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Pienaardam Leisure Resort het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 730 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaalbank Plaas, Langs die N4, Middelburg, 1050, Mpumalanga