Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienaarsbaken Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carlien B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great stay with young kids. Stunning walks to see the mountains' natural beauty. Peaceful and relaxing. Kids loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dayne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige plek. Dit is 'n ongelooflike mooi plek om by te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik H
1 nag
5.0
Mei 2024

Ons het oornagplek gesoek en hierdie was perfek. Pragtige plek. Pragtige ou huis waarin ons gebly het. Lekker braaikamer waar mens gesellig kan verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig. Heerlik, rustig. Jaco was 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gesellig, gasvry en interessant. Ons het ons vinnige kuiertjie op hierdie plaas baie geniet. Die huis is lekker ingerig en baie gesellig. Beddens was gemaklik. Ons gasheer het ons baie tuis laat voel. Sal weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gerieflike en skoon verblyf met alle geriewe en pragtige uitsig. Heerlike en vriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Baie lekker gebly. Pragtige plaas met 'n baie mooi uitsig. Stil, rustig en goed vir die siel. Sal hierdie akkommodasie vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lovely place. Lovely and charming place and pet friendly, with a beautiful walk available on the farm. We enjoyed our stay very much. The host was very friendly and hands-on and helpful. There is a fenced-in garden for the dogs, but one does need to take them a very short distance out on a leash to get to that garden, as the door of the cottage does not open onto the garden. There are at times other dogs in that space, so it might need to be navigated carefully if you have a reactive pup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolize H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ongelooflik lekker! Dit was wonderlik! Baie netjies, lekker kamers en geriewe. Die uitsig na die berge is ongelooflik mooi. Kon lekker stap op die plaas. Kinders en ouers het dit ewe veel geniet. Sal definitief weer wil oorslaap by die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige ligging en goed toegerus. Pienaarsbaken bly 'n wonderlike plek - 'n oase op die langpad. Dit was ons eerste keer in Pienaarsbaken Farm Cottages, en dit was wonderlik om die uitsig te hê en die natuurlewe te ervaar. Die eenheid was silwerskoon en baie knap uitgelê en toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pienaarsbaken Farm Cottages, Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYTUwNzU1LWEwNzItNGRjNy1hMWNlLTkxNzZjMDJhNzFkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 Pienaarsbaken Farm Cottages Off the N9 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -31.895916666667 24.856286111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang