Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienaarstrand Holiday Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoustraat 13, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Pienaarstrand Holiday Apartment is in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie in Mosselbaai in die Wes-Kaap, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die laaste slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Alle breekware en eetgerei word voorsien.

Die kuierarea spog met 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en stoele, en gemaklike sitplek. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bitoustraat 13, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoustraat 13, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dbfd7a8bb6dcf65f18690118de4164acba31229edcc42ced559c70cf2d78692d0f5c22a140481cec1237c337172cd229f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 7 mense 13 Bitou Street Pienaarstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0518738 22.2647375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang