Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienaarstrand Holiday Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoustraat 13, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Pienaarstrand Vakansiewoonstel is in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie in Mosselbaai in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer het 'n stapelbed wat net vir kinders is. Boonop is daar 'n enkelbed in die leefarea. Die gastebadkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n slim-TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Alle breekware en eetgerei word voorsien.

Die vermaakarea beskik oor 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en stoele en gemaklike sitplek. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bitoustraat 13, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoustraat 13, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dbfd7a8bb6dcf65f18690118de4164acba31229edcc42ced559c70cf2d78692d0f5c22a140481cec1237c337172cd229f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 7 mense 13 Bitou Street Pienaarstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0518738 22.2647375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang