Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bothastrand Holiday Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoustraat 13, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 R2 520 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Bothastrand Holiday Apartment is in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie in Mosselbaai in die Wes-Kaap, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die laaste slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Alle breekware en eetgerei word voorsien.

Die kuierarea spog met 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en stoele, en gemaklike sitplek. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bitoustraat 13, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoustraat 13, Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f40b2a4fc07189eb51f9b59bdc048640faf8616d0acd1ce50dd8d2fdaba9faacc08b95f9df750665297aa0374b5119cd224?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 7) 13 Bitou Street Pienaarstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0518738 22.2647375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang