Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienk Brooklyn

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Santie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik! Ons het baie lekker gebly. Die mense is so vriendelik. Baie modern opgemaak, alles wat jy nodig het. Jy is op jou eie, met eie ontspanningsgeriewe vir die stilte in die stad. Baie goeie ligging, naby skole, inkopiesentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome! Beautiful! Artistic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Macia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ongelooflik! Fantasties! Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet! 'n Lus hof vir die oog. Pienk Brooklyn was een groot bederf! Alles was meer as wat ons verwag het. Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het ons tuis en soos familie gevoel! Wat 'n pragtige plek! So smaakvol en luuks ingerig. Die eenheid bied privaatheid en het verras met die lekkerste hoekies waar ons kon sit en kuier. Die gasvrou het ons tot in die afgrond in bederf met al die mooi en bederfies oral in die eenheid. Doen jouself 'n guns en gaan beleef hierdie juweel vir jouself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenel C
1 nag
4.2
Mrt 2024

Ons het dit baie geniet en het veilig gevoel! Wonderlike plekkie, baie kreatief en het lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Meyer L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Fantasties Regtig fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sjanet
Pienk Brooklyn
Baie dankie Meyer, julle was wonderlike gaste en is enige tyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sjanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooklyn-weg 317, Brooklyn, Pretoria, 0102, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d2c4e535e12f904a56067115bdb0bdc1ff370577283cc48a3caff845571008d3c9c1cd07496053b41fb22e8a1433c50cdc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 317 Brooklyn Road Brooklyn 0102 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.767727513849 28.249545589875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang