Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pier Pleasure

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johrina H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Voel so huislik en vrolik. Dit was 'n heerlike naweek met die oulikste, vriendelikste gasvrou. Huis so gesellig en mooi binne. Meer as wat jy nodig het vir 'n naweek. Sal dit definitief vir enigiemand aanbeveel. Ligging ook goed en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Absolutely amazing. Had the most wonderful, heartwarming stay. Erika is an absolute gem and so is the place with her amazing artworks. Would definitely recommend and stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amoray A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

It was marvellous, everything was perfect. I enjoyed every moment of the place and the area around us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer terug gaan. Die huis is pragtig en netjies. Ons het elke oomblik geniet. 'n Naweek is hopelik te gou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecile R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie geniet om daar te kan bly. Lekker ligging, veilig en 'n baie stil plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie lekker toegerus. Ons het die wegbreek baie geniet, die huisie is baie lekker toegerus en het als wat mens benodig vir 'n klein wegbreek weg van die stad se lawaai. Gaan verseker weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie goed geleë en skoon en veilige plek. Goeie akkommodasie met WiFi-toegang. Sal definitief weer daar tuisgaan as ek die area besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ons het baie lekker gekuier. Die buurt is rustig stil en ons het veilig gevoel gedurende ons kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

We had a lovely Easter Weekend. The house is bigger than what we expected. It was comfortable and clean and had what we needed and more. The homely touches were very nice. Erika and her husband were very accommodating and allowed us to check out later than the stipulated time (without us even asking for it). It was great to not have that early morning check-out rush, especially with my girls who like to sleep in. The beach is within walking distance from the house which is great. My family and I really had such a relaxing time and would love to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

We had a very lovely relaxing stay. Pier Pleasure is a very welcoming house as well as tidy. Everything was said as in the pictures. All in all, we had a good holiday. Thank You.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 23, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45205b77813d2af0f0859efdf71aa6b8ff3db097cfee7d70047c2eaab2c812c994886f9dca9bba456f12998b4ab53e2bee3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 23 Ray Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.725117308821 17.941193094305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang