Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pier Plesier

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Irma B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gerieflik en gasvry. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantastic. My stay was excellent. The best location and good facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Dit was 'n droom gewees vir die afgelope jare wat waar geword het. Geseën vir gesondheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Beste Hennie, Dis heerlik om te hoor - mag daar nog vele drome bewaarheid word. Beste wense en Pier Plesier groete.

Elmar V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

View and comfort. I had a great stay in Unit 3. The view is astounding. The unit has everything one needs for a comfortable stay. The host is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Wonderful to hear you had a great stay. Best wishes and kind regards.

Billy And Christine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Truly special place! It was truly special. Great accommodation, spectacular sunrises and ocean views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
That is what we love to hear from our guests. Thank you very much and hope you'll return.

Orrin J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Beautiful place with awesome views. Nice getaway to relax right on the doorstep of the ocean. Beautiful sunrise with the fresh sea air coming off the ocean. Close to a restaurant within 200m walking distance. Will definitely go back there again, beautiful nature surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Dear Orrin, So glad to hear you had such a wonderful getaway. Looking forward to your return visit. Pure pleasure greetings.

Johann K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantastic. We had a lovely stay at Pier Plesier. The unit is very well equipped. The owner was kind enough to allow us a later check-out. Could not ask for a better positioned house along the point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Pragtige plek, eenheid skoon, netjies en ruim, met 'n wonderlike uitsig oor die see, sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Baie dankie vir die goeie resensie Hilda, voorspoed tot 'n volgende keer. Pier Plesier groete.

Marni M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die perfekte vakansiehuis en die wonderlikste uitsig. Die huis is regtig lekker ruim en al die fasilititeite wat ons benodig het, was daar. Die uitsig is ongelooflik en mens voel gemaklik en veilig. Die kamers is ook baie goed ingerig vir alles wat ons graag wou hê. Die parkering is bietjie van 'n uitdaging as al die eenhede vol is, maar dit is die minste vir alles wat Pier Plesier alles bied. Wasgoeddienste is ook beskikbaar deur die personeel teen 'n fooi en die diens is regtig puik. Ons sal vir seker weer Pier Plesier besoek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Marni, baie dankie vir jou kosbare resensie. Dis heerlik om te weet julle het so'n fantastiese tyd gehad. Ja, parkering en spasie so teen die see is baie skaars en baie knap, maar ons probeer ons bes om almal te kan akkommodeer. Dankie ook vir die verstaan. Mooiste wense tot 'n volgende keer.

Marni M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Meer as die moeite werd. Dit was een van die lekkerste vakansies nog. Die ligging, die uitsig, alles is ongelooflik. Ons het elke dag gedink ons sal graag vir altyd daar wil bly. Wanneer al die eenhede vol is, is parkering bietjie van 'n uitdaging, maar dis die minste in vergelyking met wat Pier Plesier verder bied. Alles wat ons kon benodig, was daar. Wasgoed kan ook gedoen word deur personeel teen 'n fooi en selfs die diens daarvan is regtig puik. Ons sal definitief weer Pier Plesier besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Marni, Dit is heerlik om sulke mooi resensies te kry. Nogmaals, baie dankie en kom geniet dit gou weer in die toekoms. Pier Plesier groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pier Plesier -
Reservations ...

Eiendomme 2

Resensies 135

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1fc15eca88a58948621b7848928d132770148e84f8979220da45bcf6af7ce8c5024e58172913cf0c3efb10159ff9220ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 Victoria Bay Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.006583643186 22.548462152481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang