Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pier Plesier

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pier Plesier is 'n mooi seefront-gastehuis wat selfsorgverblyf bied in Victoriabaai, 'n mooi baai tussen George en Wildernis. Pier Plesier is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige seevakansie soek wat naby al die aktiwiteite en besienswaardighede is.

Verblyf word in 5 eenhede gebied waarvan sommige 'n mooi see-uitsig het. Sommige van die eenhede is ten volle toegerus vir selfsorg, terwyl die ander net basiese selfsorggeriewe het. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en/of 'n stort.

Die eenhede het almal 'n TV met sekere DStv-kanale, eetareas en gratis WiFi. Sommige eenhede lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe, sitplek en 'n see-uitsig.

Victoriabaai is bekend vir watersporte en besienswaardighede sluit die Garden Route Mall, strande, natuurlike besienswaardighede, restaurante en dorpe in die omgewing in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yvonne S
Besigheidsreis
5.0
Uitsonderlik pragtig, en die gasheer was ongelooflik hulpvaardig. Sien sterre.
Jan 2025
Beert M
Gesin met klein kinders
5.0
Exceptionally great. Exceptional, with the host being most friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Yvonne S
Besigheidsreis
5.0
Accommodation is perfect. Best host ever! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ian W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Very pleasant, perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Gert J K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Asemrowende uitsig. Vriendelike ontvangs, baie skoon en veilig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pier Plesier -
Reservations ...

Eiendomme 2

Resensies 162

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pier Plesier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1fc15eca88a58948621b7848928d132770148e84f8979220da45bcf6af7ce8c5024e58172913cf0c3efb10159ff9220ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 Victoria Bay Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006583643186 22.548462152481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang