Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pier Plesier

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pier Plesier is 'n pragtige gastehuis aan die see wat selfsorgverblyf in Victoriabaai bied, 'n bekoorlike baai tussen George en Wildernis. Pier Plesier is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige seevakansie binne maklike bereik van doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 5 kamers, waarvan sommige spog met asemrowende see-uitsigte sowel as die hoofhuis. Sommige van die eenhede is volledig toegerus vir selfsorg terwyl die oorblywende eenhede basiese selfsorggeriewe beskikbaar het. Al die eenhede het 'n privaat badkamer met óf 'n bad óf 'n stort.

Die eenhede beskik oor bykomende geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, eetareas en gratis WiFi. 'n Paar van die eenhede lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe, piekniektafels buite en see-uitsigte.

Besoekers aan Victoriabaai kan 'n wye verskeidenheid watersporte geniet terwyl besienswaardighede Garden Route Mall, pragtige strande, natuurlike besienswaardighede, restaurante en omliggende dorpe insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 127 resensies vir Pier Plesier
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pier Plesier -
Reservations ...

Eiendomme 2

Resensies 135

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pier Plesier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1fc15eca88a58948621b7848928d132770148e84f8979220da45bcf6af7ce8c5024e58172913cf0c3efb10159ff9220ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 Victoria Bay Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.006583643186 22.548462152481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang