Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pierlynne Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bairn-straat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pierlynne Holiday Home bied 2 pragtige selfsorg-eenhede met aparte ingange. Daar is oorgenoeg onderdakparkeerplek beskikbaar vir 1 motor per eenheid.

Pierlynne 1 is 'n selfsorgeenheid op die onderste verdieping wat tot 6 gaste kan akkommodeer en dit beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n Tuinkothuis met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid is beskikbaar teen 'n addisionele koste indien vooraf gereël. Pierlynne 2 kan saam met hierdie eenheid bespreek word.

Pierlynne 2 is 'n selfsorgeenheid op die boonste verdieping wat tot 6 gaste kan akkommodeer en dit beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitkamer het sitplek en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Elke eenheid het sy eie aparte alarmstelsel, met Maser Security se gewapende reaksie beskikbaar vir jou gemoedsrus.

Verder sluit gemeenskaplike geriewe 'n wasarea met 'n voorlaaier-wasmasjien en tuimeldroër in, asook 'n gerieflike warm stort met 'n buitedeur om die verkwikkende seewater af te spoel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Pierlynne Holiday Home
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 663

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bairn-straat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pierlynne Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bairn-straat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda99924185bf09d6717d050dbcff753f3b5f6fc2dd6a4830aec2cdcaa0cd62eee1123792ea1b3360335fc0bf833da2972033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Bairn Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.83795949225 30.393420291402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang