Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pierneef's Kraal

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ewan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Super great. Super lekker plek, beste dens, baie mooi en was net baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Heerlike nostalgiese atmosfeer. Natuurstilte in die stad. Ons het heerlik gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Vredevolle rus op 'n pragtige plek! Vriendelike personeel/eienaars. Pragtige, netjiese tuin, kamer en restaurant. Lekkerste kos! Ek sal enige tyd weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morkel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Lekker sentraal! Lekker stil omgewing. Naby genoeg aan winkelsentrums, ens. Restaurant op die perseel is lekker gerieflik. Kragopwekker het ons verblyf sorgeloos gemaak. Lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gela D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Beautiful. Peaceful setting, very pleasant stay. Such a relaxing atmosphere, great service, extremely friendly with an unusual different varieties of breakfast, enjoyed it very much. Can only recommend Pierneef's Kraal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Vriendelik, baie skoon en netjies. Groot, gerieflike kamers, baie netjies. Vriendelike ontvangs. Groot rustige tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitmuntende gasvryheid en heerlike kos! Annette en span het ons spesiale versoeke ter harte geneem. Sy het verseker dat ons verblyf spesiaal en van die hoogste gehalte was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob D
1 nag
5.0
Okt 2021

Rustige, veilige, romantiese atmosfeer. Uitstekende gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

5 sterre is te min. Die diens is van die beste nog ooit wat ons teëgekom het. Dankie vir die wonderlike gasvryheid en hulp. Ons kom vir seker weer by julle tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nastassja P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Rustig, beautiful plek waar 'n mens kan rus. Die gasvryheid was awesome. Die ontbyt was so heerlik en ons waardeer al die moeite om dit vir ons kinders so gemaklik as mootlik ook te gemaak het. Die kamers is beautiful en so mooi skoon en die tuine is pragtig. Sal vir seker enigetyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 555
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R1 555
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knoppiesdoornlaan 30, Lynnwood Manor, Pretoria, 0001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZjJmNDg1LWQzOTAtNDUzNi04NTRhLTViYjBjNjRiOTFlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 555 per nag, vir 1 mens 14 5 1 5 30 Knoppiesdoorn Avenue Lynnwood Manor 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.752248323242 28.287106691996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang