Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pierrewiet

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Beryl E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was alles wat ons verwag het. Fantastiese eienaars en baie vriendelik en behulpsaam. Badkamer net buite seker 1 m, geen probleem. Geriewe pragtig. Binne braai en ons het sommer voor gebraai en die see gekyk (ons eie portable braai). Sal dit werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Still need some work. It was very cold to use the outside toilet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ons is baie beïndruk met Pierewiet en sal vir seker volgende keer weer inboek. Die kothuis is baie naby aan die see met 'n mooi see-uitsig. Met alles wat mens nodig het. Ons het die binne-braai area geniet en lekker gekuier. Die stapafstand vanaf die strand, restaurant en winkel is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Dit was wonderlik. Die gasvrou was gaaf en sy het moeite gemaak om ons tuis te maak. Enigste nadeel was dat daar nie 'n toilet in die eenheid was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barbara Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seestraat 237, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc31e452a9c3509376857389fc05feac4387a86468a29b2afb4630953890920455f868eb67f9eff8da0044ee687669abbb2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 237 Sea Street Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.318227851284 17.275213953797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang