Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pierrewiet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seestraat 237, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Pierrewiet is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in die hartjie van Hondeklipbaai geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n klein gesinswegbreek, want hierdie eiendom het lieflike uitsigte oor die baai en wonderlike sonsondergange.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer wat deur 'n buitedeur bereik kan word. Die slaapkamer is ingerig met 2 dubbelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 kinderbeddens in die braaikamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie kothuis het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Dié kothuis het ook 'n binnebraai-area wat ideaal is vir gaste om in die winter te braai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van winkels en restaurante af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

4

2 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barbara Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Seestraat 237, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Pierrewiet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seestraat 237, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc31e452a9c3509376857389fc05feac4387a86468a29b2afb4630953890920455f868eb67f9eff8da0044ee687669abbb2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 237 Sea Street Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.318227851284 17.275213953797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang