Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pier's Place

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Pier's Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hester V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

'n Pragige plek.

Pier's Place is 'n pragtige plek by die see, jy stap net oor die straat dan is jy op die strand. Die eienaars is baie hulpvaardig en enige probleme word dadelik aangespreek. Die huis is ook baie smaakvol gemeubileer.

Pier's Place se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer.

Pier's Place
Heidi S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Heerlike gerieflike afpak plekkie.

Ons het baie lekker gebly by Pier's Place. Die woonstel is pragtig ingerig, van kombuis, sitkamer met lieflike ruim on-suite badkamers. Die vriendelike gasvrou het ons so welkom laat voel en was altyd beskikbaar om ons met enige vrae oor die area te help. Die see is net oor die duin by die huis en ons het heerlik met die geluid van branders aan die slaap geraak. Die kinders het ook lekker gespeel in die tuintjie voor in die erf. As ons weer in daai rigting kom vakansie, sal ons weer 'n draai maak.

Pier's Place se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle weer tuis te laat voel by Pier’s Place.

Pier's Place
Anneke M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M

Netjies en keurig.

Pragtig skoon en netjiese plekkie met besondere aandag aan detail. Dit het ons behoeftes perfek gepas.

Manie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie J

Baie netjies. Eienaar is baie behulpsaam. Lekker stil omgewing.

Die huis is baie netjies. Alles werk en is goed onderhou. Let egter daarop dat daar geen see uitsig is vanaf die onderste vlak. Slegs die boonste vlak, wat nie vir gaste toeganklik is nie, het 'n see uitsig. Die onderste vlak het ook nie 'n balkon soos wat die beskrywing aandui nie, wel 'n netjiese stoep. Dit was teleurstellend dat ons nie die see kon sien nie. Daar is ook geen veilige parkering, soos aangedui, vir jou voertuig nie. Slegs 'n skadunet, maar geen toesluitgeriewe nie.

Pier's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die plasing dui aan dat daar gedeeltelike see-uitsig is, jammer dat julle dit nie so ervaar het nie. Die balkon (stoep/patio) is slegs bewoording waar u dan mee verskil. Die plasing dui ook aan dat dit veilige parkeerplek is, nie 'n toesluitmotorhuis nie. Die woonarea is baie veilig. Die foto's is ook 'n ware refleksie van die beskikbaarheid van die fasiliteite.

Pier's Place
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orion-straat 18, Groot-Brakrivier, 2565, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdff593175ff29124d620f162ddbab023f1fd270addfce2a8dd6d5e6ecbaf7e03eff5dd91d70b4173ef3cb9aae56d0759a976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 18 Orion Street Great Brak River 2565 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058268869445 22.228402836805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang