Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pier's Place

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orion-straat 18, Groot-Brakrivier, 2565, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pier's Place bied selfsorgverblyf met gedeeltelike see-uitsigte in die Groot-Brakrivier aan die Suidkus, en bied gaste gehalteverblyf binne stapafstand van die strand af met 'n huislike atmosfeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die skuifdeure lei na die balkon wat gaste toelaat om die gedeeltelike see-uitsigte te geniet. Boonop het die kamer ook 'n rusbank en stoele.

Die tweede slaapkamer is ingerig met 1 koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens het die kamer ook 'n rusbank.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, en die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die stoep het 'n piekniektafel en die ruim grasperk het 'n braai-area. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Orion-straat 18, Groot-Brakrivier, 2565, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pier's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orion-straat 18, Groot-Brakrivier, 2565, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdff593175ff29124d620f162ddbab023f1fd270addfce2a8dd6d5e6ecbaf7e03eff5dd91d70b4173ef3cb9aae56d0759a976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 18 Orion Street Great Brak River 2565 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058268869445 22.228402836805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang