Piet-My-Vrou
Beskrywing
Die Njala Kamp is vir 'n groot groep kampeerders en het 2 ablusieblokke, waarvan een 'n stort, bad en 'n toilet het en die ander 'n aparte stort en toilet het. Opwasgeriewe is ook beskikbaar en etes kan by die etenstafel geniet word. Die kampeerplek het ook 'n vuurput en daar is 'n kuierarea met 'n swembad om lekker af te koel. Daar is 'n donkie vir warm water en elektrisiteit.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die tariewe is vir kampeer en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die kampeerplekke nie elektrisiteit het nie en warm water word deur donkies voorsien,
'n Grondpad lei na die verblyf en gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Waterbok Kamp is geskik vir 15 gaste en het ablusiegeriewe met 'n stort, vuurput en 'n gasgeiser. Die kamp het elektrisiteit en opwasgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die tariewe is vir kampeer en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die kampeerplekke nie elektrisiteit het nie en warm water word deur donkies voorsien,
'n Grondpad lei na die verblyf en gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Blouwildebees-kamp is geskik vir 15 gaste en het ablusiegeriewe met 'n stort, aparte toilet, vuurput en 'n gasgeiser. Daar is 'n klein grasdak met 'n etenstafel. Elektrisiteit is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die tariewe is vir kampeer en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die kampeerplekke nie elektrisiteit het nie en warm water word deur donkies voorsien,
'n Grondpad lei na die verblyf en gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 270 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareebosch Plaas, Langs die N1, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang