Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piet se Plek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Dankbaar. Baie dankie. Baie lekker gebly. DStv vir die volle DStv pakket. So ek kom die naweek al die rugby kyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Puik verblyf waar jy vanaf die intrapslag tuis voel. Uitstekende verblyf met 'n besondere uitsig. Piet het uit sy pad gegaan om my te akkommodeer ten tye van my vrou se hospitalisasie. Gasvryheid soos ek by min plekke beleef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing. The week was exactly what we needed. It was quiet, and just enough space for 2 people to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Loved it. Nice little clean place, more than enough for myself and my wife. The host went out of his way to make it feel like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Piet se Plek
Ek is bly jou kinders het lekker gebly. Mag julle 'n baie goeie en voorspoedige jaar beleef.

Ronnie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Goeie weer, goeie kos en 'n rustige omgewing. Die gashere was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Perfek vir 2 gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sage, clean and comfortable stay. Received a warm welcome from the host, safe, clean and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Flippen lekke(slaap)! Baie vriendelike ontvangs, die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help toe ons 'n noodgeval gehad het. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gasvry, fantastiese uitsig, goeie waarde vir geld. Piet en sy vrou was baie gasvry, baie goed toegerus, pragtige uitsig. Ons beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Pragtige uitsig en baie mooi skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
Kort verblyf
4.6
Feb 2023

Baie vriendelike, opregte mense. Baie rustige atmosfeer met 'n great uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8d1a57a42253650769d6236c4f820a88efe6169223a99671d9d414aa4dadbcc3b9059f9e6166fad1dc08490e23dbf27c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 79 Nerina Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1979469 22.0443069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang