Piet se Plek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Chantal V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sage, clean and comfortable stay.
Wessel M - Jan 2024
Algehele gradering
Flippen lekke(slaap)!
Dalene E - Des 2023
Algehele gradering
Gasvry, fantastiese uitsig, goeie waarde vir geld.
Hennie V - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, baie dankie.
Jacques P - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike, opregte mense.
Leoni S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Het dit baie geniet!
Piet se Plek se terugvoer
Leonie, dankie vir die terugvoering. Jammer ek het julle nooit ontmoet nie. Ek is bly julle het lekker gebly. Ek en my vrou glo om 'n plek so te maak soos wat ons verwag om dit te kry. Goed gaan met julle. Hoop om eendag te ontmoet.
Mike V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek om te bly!
Govina S - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anél K - Des 2022
Algehele gradering
Lekker kuier by Piet se Plek.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang