Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piet se Plek

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Piet se Plek
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chantal V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Sage, clean and comfortable stay.

Received a warm welcome from the host, safe, clean and comfortable stay.

Wessel M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel M

Flippen lekke(slaap)!

Baie vriendelike ontvangs, die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help toe ons 'n noodgeval gehad het. Sal definitief weer gaan.

Erna O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O

Gasvry, fantastiese uitsig, goeie waarde vir geld.

Piet en sy vrou was baie gasvry, baie goed toegerus, pragtige uitsig. Ons beveel dit beslis aan.

Hennie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Pragtige uitsig en baie mooi skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Jacques P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P

Baie vriendelike, opregte mense.

Baie rustige atmosfeer met 'n great uitsig oor die see.

Leoni S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

Baie netjies. Het dit baie geniet!

Silwerskoon beddegoed en handdoeke. Alles wat ons nodig gehad het. Bonus was dat plek eie sonkrag het. Dus beurtkrag gemis.

Piet se Plek se terugvoer

Leonie, dankie vir die terugvoering. Jammer ek het julle nooit ontmoet nie. Ek is bly julle het lekker gebly. Ek en my vrou glo om 'n plek so te maak soos wat ons verwag om dit te kry. Goed gaan met julle. Hoop om eendag te ontmoet.

Piet se Plek
Mike V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Uitstekende plek om te bly!

Mooi skoon plek wat baie goed ingerig is met 'n baie mooi uitsig.

Govina S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Govina S

Waarde vir geld.

Piet is baie vriendelik en gasvry. Piet se plek sal ek enige tyd vir enigeen aanbeveel. Het baie lekker gebly.

Anél K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél K

Lekker kuier by Piet se Plek.

Pragtige ligging, superskoon en Piet en sy vrou was wonderlike gasheer en gasvrou.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8d1a57a42253650769d6236c4f820a88efe6169223a99671d9d414aa4dadbcc3b9059f9e6166fad1dc08490e23dbf27c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 79 Nerina Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1979469 22.0443069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang