Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piet se Plek

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Piet se Plek is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Danabaai, Mosselbaai geleë is. Die eiendom is gerieflik geleë naby pragtige strande, die Pinnacle Point Gholfbaan, wynplase en natuurreservate.

Dié eenslaapkamerwoonstel spog met lieflike uitsigte oor die see en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond en ketel. In die leefarea sal gaste 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale vind. Die leefarea maak oop op 'n privaat balkon met draagbare braaigeriewe en 2 stoele.

Gaste word voorsien van toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel onder 'n afdak. Boonop is die huis toegerus met sonpanele.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jan D
5.0
Dankbaar. Baie dankie. Baie lekker gebly. DStv vir die volle DStv pakket. So ek kom die naweek al die rugby kyk!
Feb 2025
Eddie B
5.0
Puik verblyf waar jy vanaf die intrapslag tuis voel. Uitstekende verblyf met 'n besondere uitsig. Piet het uit sy pad gegaan om my te akkommodeer ten ...
Sien meer
Jan 2025
Odette O
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. The week was exactly what we needed. It was quiet, and just enough space for 2 people to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Hanlie S
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it. Nice little clean place, more than enough for myself and my wife. The host went out of his way to make it feel like home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ronnie B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie weer, goeie kos en 'n rustige omgewing. Die gashere was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Perfek vir 2 gaste.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piet se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8d1a57a42253650769d6236c4f820a88efe6169223a99671d9d414aa4dadbcc3b9059f9e6166fad1dc08490e23dbf27c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 79 Nerina Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1979469 22.0443069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang