Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piet se Plek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Piet se Plek is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Danabaai, Mosselbaai. Die huis is naby pragtige strande, die Pinnacle Point Gholfbaan, wynplase en natuurreservate.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel spog met 'n lieflike uitsig oor die see en is vir 2 gaste geskik. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met draagbare braaigeriewe en 2 stoele.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek onder 'n afdak op die perseel. Boonop het die huis sonpanele.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Chantal V
Saam met lewensmaat
5.0
Sage, clean and comfortable stay. Received a warm welcome from the host, safe, clean and comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Wessel M
Saam met lewensmaat
5.0
Flippen lekke(slaap)! Baie vriendelike ontvangs, die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te help toe ons 'n noodgeval gehad het. Sal definitief weer ...
Sien meer
Jan 2024
Erna O
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, fantastiese uitsig, goeie waarde vir geld. Piet en sy vrou was baie gasvry, baie goed toegerus, pragtige uitsig. Ons beveel dit beslis aan.
Des 2023
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Pragtige uitsig en baie mooi skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2023
Jacques P
4.6
Baie vriendelike, opregte mense. Baie rustige atmosfeer met 'n great uitsig oor die see.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piet se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8d1a57a42253650769d6236c4f820a88efe6169223a99671d9d414aa4dadbcc3b9059f9e6166fad1dc08490e23dbf27c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 79 Nerina Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1979469 22.0443069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang