Pigmy Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Albie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Natalie F - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely hosts and nice room.
Pigmy Lodge se terugvoer
Thanks Natalie,
You are a wonderful group of people.
Stephanie C - Apr 2024
Algehele gradering
Fine for an overnight stay.
Pigmy Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is onder u aandag gebring dat die bespreekte chalet se lugreeling onverwags probleme gegee het. Daar is 'n blad met 2 stoele as werksoppervlakte. Die haardroer is 'n normale standaard een. Ongelukkig is gaste geneig om die stort se rubberseel af te ruk aangesien die deur nie ordentlik oop en toegemaak word nie, daar is reeds aandag aangegee. U het dit met u vertrek onder ons aandag gebring.
Coba V - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en hulpvaardig.
Deon V - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Marisha H - Aug 2024
Algehele gradering
Eienaars is gasvry.
Candice D - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was 'n vinnige oornag, maar was baie aangenaam.
Dewet B - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornag.
Pigmy Lodge se terugvoer
5-Ster gaste soos julle maak alles die moeite werd.
Hendrik F - Jan 2022
Algehele gradering
Baie klein, rustige omgewing.
Mike V - Des 2021
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Jaco K - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike, bekostigbare verblyf.
Pigmy Lodge se terugvoer
Baie dankie Jaco, julle was net so 'n oulike klomp gaste. Ons hoop julle het die res van jul reis geniet.
Andries J - Des 2019
Algehele gradering
Skaflik vir een aand se oorslaap.
Chris H - Sep 2018
Algehele gradering
Very comfortable.
Pigmy Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons het 'n Wi-Fi kode wat verskaf word indien u van die Wi-Fi gebruik wil maak.
Geseende dag
Ashley Z - Okt 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar en vriendelik.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
L S - Des 2018
Algehele gradering
Lugversorger amper glad nie gewerk, was alleen op perseel en het onveilig gevoel.
Pigmy Lodge se terugvoer
Liza,
Die perseël het 'n elektriese heining en die hek sluit elektronies. Die seun van die eienaar, woon permanent op die perseel om en by 150 m van die chalets af dus is niemand ooit alleen op die perseël nie.
Berend G - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer waarin ons kon ontspan.
Pigmy Lodge se terugvoer
Baie dankie dit was net so 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Albie
Amanda S - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapfasiliteite.
Pigmy Lodge se terugvoer
Baie dankie. Oulike gaste soos julle is lewensverrykend.
Etienne V - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye rusplek.
Natascha G - Des 2017
Algehele gradering
Was lekker.
Sougnet B - Des 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Pigmy Lodge se terugvoer
Goeiedag Sougnét,
Baie dankie dat jy die probleem onder ons aandag gebring het. Ons spreek dit dadelik aan.
Groete
Albie
Louwrens V - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was nie 'n aangename ervaring nie.
Lees meerPigmy Lodge se terugvoer
Beste Mev. van Schalwyk,
Baie dankie vir u terugvoer. Aangesien u nie self hier oornag het nie, voel ons dis nie van pas om enige verdere kommentaar te lewer of iets ter verdediging aan te voer nie.
Groete,
Albie Mare
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Plaas Driekant, Langs die N14, Delareyville, 2770, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang