Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pigmy Lodge

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Natalie F
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Lovely hosts and nice room. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albie
Pigmy Lodge
Thanks Natalie, You are a wonderful group of people.

Stephanie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Fine for an overnight stay. Stay was ok; the chalet was not the one that we booked (2 person as opposed to 4 person), perhaps the 2 person room would have had a better shower head, a hair dryer in better condition, a table to sit at, and a working bed lamp. But pleasant enough, and the hostess was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Albie
Pigmy Lodge
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is onder u aandag gebring dat die bespreekte chalet se lugreeling onverwags probleme gegee het. Daar is 'n blad met 2 stoele as werksoppervlakte. Die haardroer is 'n normale standaard een. Ongelukkig is gaste geneig om die stort se rubberseel af te ruk aangesien die deur nie ordentlik oop en toegemaak word nie, daar is reeds aandag aangegee. U het dit met u vertrek onder ons aandag gebring.

Coba V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Gerieflik, netjies en hulpvaardig. Dit was 'n heerlike, gerieflike pitstop vanaf die Kgalagadi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Rustig. Vir die prys was Pigmy Lodge goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marisha H
1 nag
3.4
Aug 2024

Eienaars is gasvry. Goeie oornagtuiste.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Candice D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Dit was 'n vinnige oornag, maar was baie aangenaam. Tannie Albie is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Gerieflike oornag. Gerieflike, skoon oornagkuier met vriendelike diens en goeie kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Albie
Pigmy Lodge
5-Ster gaste soos julle maak alles die moeite werd.

Hendrik F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2022

Baie klein, rustige omgewing. Op 'n plaas-omgewing. Hou van die rustigheid. Grondpad na bestemming baie sleg.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mike V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Clean and comfortable. Safe place. The people were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco K
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Vriendelike, bekostigbare verblyf. Vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker daar oorgeslaap. Eenhede is skoon en netjies. Sal definitief weer oorbly en vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albie
Pigmy Lodge
Baie dankie Jaco, julle was net so 'n oulike klomp gaste. Ons hoop julle het die res van jul reis geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Albie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Driekant, Langs die N14, Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZTU3YWViLTM5NWItNGQ5Zi1iYTE0LTE0ZWJhZmViNzZkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 Farm Driekant Off the N14 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -26.701286115161 25.444293920654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang