Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pigmy Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Albie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 21 resensies vir Pigmy Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Natalie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F

Lovely hosts and nice room.

See stars.

Pigmy Lodge se terugvoer

Thanks Natalie,
You are a wonderful group of people.

Pigmy Lodge
Stephanie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie C

Fine for an overnight stay.

Stay was ok; the chalet was not the one that we booked (2 person as opposed to 4 person), perhaps the 2 person room would have had a better shower head, a hair dryer in better condition, a table to sit at, and a working bed lamp. But pleasant enough, and the hostess was very nice.

Pigmy Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is onder u aandag gebring dat die bespreekte chalet se lugreeling onverwags probleme gegee het. Daar is 'n blad met 2 stoele as werksoppervlakte. Die haardroer is 'n normale standaard een. Ongelukkig is gaste geneig om die stort se rubberseel af te ruk aangesien die deur nie ordentlik oop en toegemaak word nie, daar is reeds aandag aangegee. U het dit met u vertrek onder ons aandag gebring.

Pigmy Lodge
Coba V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coba V

Gerieflik, netjies en hulpvaardig.

Dit was 'n heerlike, gerieflike pitstop vanaf die Kgalagadi.

Deon V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Rustig.

Vir die prys was Pigmy Lodge goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.

Marisha H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marisha H

Eienaars is gasvry.

Goeie oornagtuiste.

Candice D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D

Dit was 'n vinnige oornag, maar was baie aangenaam.

Tannie Albie is baie gasvry.

Dewet B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewet B

Gerieflike oornag.

Gerieflike, skoon oornagkuier met vriendelike diens en goeie kos.

Pigmy Lodge se terugvoer

5-Ster gaste soos julle maak alles die moeite werd.

Pigmy Lodge
Hendrik F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik F

Baie klein, rustige omgewing.

Op 'n plaas-omgewing. Hou van die rustigheid. Grondpad na bestemming baie sleg.

Mike V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

Clean and comfortable.

Safe place. The people were great.

Jaco K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Vriendelike, bekostigbare verblyf.

Vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker daar oorgeslaap. Eenhede is skoon en netjies. Sal definitief weer oorbly en vriende aanbeveel.

Pigmy Lodge se terugvoer

Baie dankie Jaco, julle was net so 'n oulike klomp gaste. Ons hoop julle het die res van jul reis geniet.

Pigmy Lodge
Andries J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andries J

Skaflik vir een aand se oorslaap.

Goeie oorslaap verblyf.

Chris H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Very comfortable.

Perfect location to where I was doing business - nice and safe! I couldn't get onto WiFi - not sure it was available.

Pigmy Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons het 'n Wi-Fi kode wat verskaf word indien u van die Wi-Fi gebruik wil maak.
Geseende dag

Pigmy Lodge
Ashley Z - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ashley Z

Bekostigbaar en vriendelik.

Die verblyf was bekostigbaar en die eienaars was vriendelik. Ons was baie teleurgesteld in die feit dat die restaurant toegemaak was vir 'n ander funksie en ons elders kos moes kry. Ons sal voorstel dat daar kos opsies gegee word.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
L S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
L S

Lugversorger amper glad nie gewerk, was alleen op perseel en het onveilig gevoel.

Eienaar het wel vinnig reageer nadat die krag af was.

Pigmy Lodge se terugvoer

Liza,

Die perseël het 'n elektriese heining en die hek sluit elektronies. Die seun van die eienaar, woon permanent op die perseel om en by 150 m van die chalets af dus is niemand ooit alleen op die perseël nie.

Pigmy Lodge
Berend G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berend G

Rustige plaasatmosfeer waarin ons kon ontspan.

Het vir 7 dae hier tuis gegaan. Het absoluut aan ons behoeftes voldoen. Ons het 'n rustige plek gesoek om te ontspan. Goed ontvang en personeel het alles gedoen om ons tuis te laat voel. Was 'n goeie keuse om hier tuis te gaan. Dankie Elmon, Alta, Andre en ander personeellede.

Pigmy Lodge se terugvoer

Baie dankie dit was net so 'n voorreg om julle te kon ontvang.

Albie

Pigmy Lodge
Amanda S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Gerieflike oorslaapfasiliteite.

Baie gerieflike oorslaapfasiliteite met vriendelik gasheer en -vrou. Lekker ontbyt geëet! Baie dankie.

Pigmy Lodge se terugvoer

Baie dankie. Oulike gaste soos julle is lewensverrykend.

Pigmy Lodge
Etienne V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne V

Vriendelike gasvrye rusplek.

Baie vriendelike ontvangs. Eienaars baie behulpsaam en kuier sommer lekker saam so tussen die altyd besige mense.

Natascha G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natascha G

Was lekker.

Lekker gebly.

Sougnet B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sougnet B

Teleurgesteld.

Teleurgesteld dat daar nie handdoekrelings is nie, geen bedlampies nie, so jy moet uit die bed opstaan om die lig af te sit. Geen warm water in die stort nie. Kragprop was verskriklik vuil.

Pigmy Lodge se terugvoer

Goeiedag Sougnét,

Baie dankie dat jy die probleem onder ons aandag gebring het. Ons spreek dit dadelik aan.

Groete
Albie

Pigmy Lodge
Louwrens V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louwrens V

Dit was nie 'n aangename ervaring nie.

Ek kan Pigmy nie aanbeveel nie. Teen hierdie oornagprys verwag ek natuurlik nie 5 ster afwerking nie. Wat my egter gegrief het was die totale gebrek aan onderhoud en detail. Die badkamerdeur het op die vloer gesleep. Die stortdeur is gebreek en haak vas. Die toiletsitplek is los/gebreek. Die hangkas is lendelam en geen hangers. Nee wat, die spoeg en plak afwerkings is onaanvaarbaar. Die lugreëling was egter eersteklas, sag en effektief.

Pigmy Lodge se terugvoer

Beste Mev. van Schalwyk,

Baie dankie vir u terugvoer. Aangesien u nie self hier oornag het nie, voel ons dis nie van pas om enige verdere kommentaar te lewer of iets ter verdediging aan te voer nie.

Groete,
Albie Mare

Pigmy Lodge
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Driekant, Langs die N14, Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZTU3YWViLTM5NWItNGQ5Zi1iYTE0LTE0ZWJhZmViNzZkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 Farm Driekant Off the N14 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -26.701286115161 25.444293920654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang