Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sonja N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Absolute rest qure! Exactly what we needed.

What a lovely stay, magnificent views, lovely hosts, beautiful and well-equipped unit, even has a little dishwasher installed. We will most definitely be back!

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer

Thank you for your kind review. You are always welcome at Piknwyntjie.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Jandre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre V

Love the view from the balcony.

Fantastic, relaxing, enjoying.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer

Thank you for your kind review. You are always welcome to visit again.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Jacques S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Goed vir die siel.

Die uitsig oor die see alleen is die moeite en geld werd! Dit was vreeslik lekker. Klein dingetjies soos tee, koffie, melk, yogurt en koekies asook die geriewe en fasiliteite het ons baie tuis laat voel. Alles is beskikbaar en gerieflik asook baie netjies.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Net jammer dit was so kort.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Steyn F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steyn F

Sal weer daar boek.

Pragtige uitsig en stil area.

Charlene T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene T

Netjiese plek, skoon en alles wat jy nodig het.

Lekker ruim plekkie, netjies en skoon. Daar was selfs koffie, beskuit en melk. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer

Dankie vir die mooi"review".Julle is enige tyd welkom om weer te kom

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Chrisstoffel J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisstoffel J

Annmarie is an amazing hostess. Superb cottage and excellent client service.

We were greeted by a friendly face and the ins and outs around the apartment were explained very well. The location is perfect in relation to where we wanted to go around Gansbaai.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer

Thank you for the kind review. I hope to see you again in the future.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Christine D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Pragtige uitsig!

Die ligging is perfek. Skoon en netjiese plek met alles wat nodig is. Anmarie doen baie moeite om die verblyf spesiaal vir haar gaste te maak. Sal beslis weer hier bly!

Helgard V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard V

Prag-uitsig, groot genoeg woonstel vir 3 persone, geriewe baie goed, en extra's wat by prys ingesluit is, soos TV, WiFi, internet Gica.

Mis net 'n tafel en stoele op die stoep, as ons kuier dan soek jy plek om jou braaibakke en drankies op te sit, miskien ook 'n sambreel, die son kan nogal warm bak.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gekuier. Ek sal werkmaak van die tafel. Ek is maar skrikkerig vir die sambreel want die vorige een het met die wind deur my venster gewaai.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Karen B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen B

It was quite pleasant. Lovely view.

The steep stairs were not very pleasant and the deck was shorting a table and better chairs.

Christo V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Heerlik

Die verblyf was heerlik en die woonstel baie skoon. Ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie dit was ook lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer. Voorspoed vir die nuwe jaar.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Charmain B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain B

Perfekte woonstel met pragtige uitsig oor see.

Ons het baie lekker gebly en alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike ontvangs en sal beslis weer hier oornag. Kan die woonstel sterk aanbeveel!

Louise H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Fantastiese plek. Pragtige uitsig. Rustig en stil.

Ons het die tydjie vreeslik geniet. Dit het die mooiste uitsig oor die baai en is baie stil. Ons sal dit aanbeveel.

Juan L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L

Fantastiese plek om uit te rus.

Dit was silwerskoon en netjies. Pragtige uitsig. Was omtrent bederf met lekkernye. Dis 'n klipgooi van die see af en die beste van alles was die rustigheid van die plekkie!

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer

Juan, ek is bly julle het die ruskansie geniet. Hoop ons sien julle gou weer
Anmarie

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Estelle P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Na 'n lang dag op die pad was dit heerlik om in 'n netjiese skoon blyplek in te stap en net te ontspan.

Die gasvrou het ons vriendelik verwelkom en mooi ingelig oor alles wat ons nodig het om te weet. Addisionele inligting oor die omgewing is ook met ons gedeel. Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die see. Heerlik gebly.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ek is bly julle het veilig teruggery

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Garth L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth L

Heerlike naweek in 'n pragtige omgewing!

Die fantastiese ligging het 'n uitsig oor die baai. Die netheid en die feit dat jy jou motor in die motorhuis parkeer, maak dit 'n bonus. Ons sal graag weer wil teruggaan.

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer

Garth, baie dankie vir die boodskap. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Dankie ook dat jul die woonstel so mooi skoon agtergelaat het.
Anmarie

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 19, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee33c1b50c230ade4dbcb48eeecfd3d532b80009d2e5b2968f80aab3334ef74d26f1920a97273b101a38e63d1137fcdeab80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 19 Kabeljou street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.618637451299 19.350860131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang