Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Sonja N - Apr 2024
Algehele gradering
Absolute rest qure! Exactly what we needed.
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer
Thank you for your kind review. You are always welcome at Piknwyntjie.
Jandre V - Jan 2024
Algehele gradering
Love the view from the balcony.
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer
Thank you for your kind review. You are always welcome to visit again.
Jacques S - Mei 2024
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Net jammer dit was so kort.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Steyn F - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer daar boek.
Charlene T - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese plek, skoon en alles wat jy nodig het.
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer
Dankie vir die mooi"review".Julle is enige tyd welkom om weer te kom
Chrisstoffel J - Des 2022
Algehele gradering
Annmarie is an amazing hostess. Superb cottage and excellent client service.
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer
Thank you for the kind review. I hope to see you again in the future.
Christine D - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Helgard V - Jan 2022
Algehele gradering
Prag-uitsig, groot genoeg woonstel vir 3 persone, geriewe baie goed, en extra's wat by prys ingesluit is, soos TV, WiFi, internet Gica.
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gekuier. Ek sal werkmaak van die tafel. Ek is maar skrikkerig vir die sambreel want die vorige een het met die wind deur my venster gewaai.
Karen B - Mei 2022
Algehele gradering
It was quite pleasant. Lovely view.
Christo V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie dit was ook lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer. Voorspoed vir die nuwe jaar.
Charmain B - Sep 2019
Algehele gradering
Perfekte woonstel met pragtige uitsig oor see.
Louise H - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek. Pragtige uitsig. Rustig en stil.
Juan L - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese plek om uit te rus.
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer
Juan, ek is bly julle het die ruskansie geniet. Hoop ons sien julle gou weer
Anmarie
Estelle P - Jan 2016
Algehele gradering
Na 'n lang dag op die pad was dit heerlik om in 'n netjiese skoon blyplek in te stap en net te ontspan.
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ek is bly julle het veilig teruggery
Garth L - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike naweek in 'n pragtige omgewing!
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment se terugvoer
Garth, baie dankie vir die boodskap. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Dankie ook dat jul die woonstel so mooi skoon agtergelaat het.
Anmarie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 19, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang