Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 19, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pik 'n Wyntjie bied gerieflike selfsorg-akkommodasie met uitsigte oor die Kleinbaai-kuslyn. Dis stapafstand vanaf Kleinbaaihawe waar die haai- en walvisbote wegtrek.

Die privaat selfsorgwoonstel is op die tweede verdieping geleë, word met 'n steil trap bereik en het sy eie ingang en 'n toesluitmotorhuis. Dit is nie vir jong kinders of gaste met gestremdhede geskik nie.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis.

Die leefarea is met 'n etenstafel, TV met toegang tot DStv, Netflix, Disney+, Showmax en Amazon Prime en gratis, vinnige WiFi toegerus. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, skottelgoedwasser en 'n broodrooster toegerus. Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek, 'n losstaande braai en 'n uitsig.

Die vissersdorpie, Gansbaai, is net 7 minute weg. Suidelike noorkapperwalvisse en witdoodshaaie kom in die Atlantiese waters van die Danger Point-skiereiland voor. Na aan Gansbaai is Deyer-eiland, die broeiplek van die brilpikkewyn, seerawe en ander seevoëls. 'n Tweede eiland, Geyser-eiland, is die tuiste van omtrent 60 000 Kaapse pelsrobbe. Die sloep tussen hierdie twee eilande is 'n trekpleister vir witdoodshaaie en staan deesdae bekend as "shark alley". Doendinge en besienswaardighede sluit haaihokduik van Kleinbaai se hawe af, die Duiwelsgat-staproete, walviskyk, Fynbos-staproete, Danger Point-vuurtoring en die Klipgat-grotte in. Gansbaai-gholfbaan is omtrent 6 minute weg geleë en daar is ook 'n verskeidenheid restaurante vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kabeljoustraat 19, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 19, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee33c1b50c230ade4dbcb48eeecfd3d532b80009d2e5b2968f80aab3334ef74d26f1920a97273b101a38e63d1137fcdeab80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 19 Kabeljou street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.618637451299 19.350860131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang