Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikant

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoond Close 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pikant is 400 m vanaf die strand in Yzerfontain geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir tot 4 mense.

Pikant is op die perseel van die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang, buite-area en parkeerplek vir gaste om te gebruik. Die huis is 60 vierkante meter groot en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort en toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer voor die kaggel ontspan wat oor die see uitkyk. WiFi-toegang word voorsien. 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube is ook beskikbaar.

Parkeerplek en buitebraaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Pikant
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zani De Beer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bakoond Close 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pikant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakoond Close 19, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedac0a11ac4fd0faa8e9de7acd4789ff124179767f5b413f11c76a871a2e9136970541eb0cbc238841a0ebd1f0437dabd1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 19 Bakoond Close Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.365973617715 18.165360707698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang