Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikkewyn Unit 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Orchard-straat 22, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pikkewyn Unit 1 is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die boonste verdieping van 'n privaat verhuurde perseel in L'Agulhas. Dis ideaal vir 'n klein gesin op soek na 'n seevakansie.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra kinderbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer net 'n bad het. Linne word voorsien maar gaste moet asb. hul eie badhanddoeke saambring.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n ruim stoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai met 'n see-uitsig in die verte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die eenheid is net 'n entjie se ry vanaf Stuisbaai se hoofstrand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • James Orchard-straat 22, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Orchard-straat 22, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c79311e07c9811f722cab84194906a6b34e739875cb68535e76a1c05dda41eaa7cf616d1f2a59996054903c362958df12e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 22 James Orchard Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.819924019972 20.017005592493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang