Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikkewyn Unit 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Orchard-straat 22, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pikkewyn Unit 1 is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die boonste verdieping van 'n privaat gehuurde eiendom in L'Agulhas. Dis 'n ideale opsie vir 'n klein gesin wat 'n vakansie naby die kus wil hê.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n addisionele kinderbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer net 'n bad het. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n ruim patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat see-uitsigte in die verte bied. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal net 'n entjie se ry vanaf Stuisbaai se hoofstrand geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • James Orchard-straat 22, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Orchard-straat 22, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c79311e07c9811f722cab84194906a6b34e739875cb68535e76a1c05dda41eaa7cf616d1f2a59996054903c362958df12e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 22 James Orchard Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.819924019972 20.017005592493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang