Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikkewyn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 15 resensies vir Pikkewyn
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Glynnis J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis J

Fantasties, fantasties, fantasties!

Ons het 'n absolute wonderlike tyd gehad en niks het daar ontbreek nie.

Leslie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S

Was nice.

Tyd was very nice, enige tyd weer.

Megan T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan T

Affordable, coast stay.

We had a wonderful time and our hostess was the best. Very friendly and most helpful. The people and the town were lovely.

Tayla B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tayla B

Dit was die beste naweek ooit.

Die tannie van die plek was die vriendelikste, ons het so tuis gevoel, ek sal vir seker weer en weer gaan.

Pikkewyn se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Pikkewyn
Pieter B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Great!

Netjies en stil area. Sal definitief weer besoek. Sentraal geleë, stapafstand van alles. Sal definitief weer besoek.

Pikkewyn se terugvoer

Dankie Pieter, hoop julle kom kuier gou weer.

Groete, Pikkewyn.

Pikkewyn
Nicole V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Lekker rustig, netjies.

Pragtige plekkie. Die eienaars het ons goed ontvang. Geskik vir 'n groep wat wegbreek as 'n familie of mense wat mekaar goed ken en nie te ingestel is op te veel privaatheid nie, die plek slaap 16 in totaal, 4 kamers en die res is open plan. Let wel: Dis in 'n woonbuurt so geraas moet minimaal gehou word. Swembad kan ook net tussen 8:00 en 20:00 gebruik word. Netjies en lekker vir rus en wegbreek uit die stad.

Chanellnicole B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanellnicole B

Awesome stay!

Had a great stay, the host's daughter was a real help, even recommended a great restaurant which we went to! Would highly recommend.

Zulfa A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zulfa A

It was pleasant, I have stayed at better places.

Our stay was pleasant.

Cobus P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cobus P

Glad nie wat ons verwag het nie.

Pikkewyn se profiel foto is nie by Pikkewyn geneem nie. Ons het die uitsig verwag, en ons was baie teleurgesteld om 'n half geboude huis en 'n stuk veld of vlei te sien. Ons het die reëls vir die verblyf ontvang na ons betaal het. Ons het gedink dat die mense baie slegte ondervindings in die verlede moes gehad het en het die reëls as uiters antagonisties beleef. Na die betaling moes ons in terme van die reëls 'n breekskadedeposito betaal het. Ek glo nie iets in die plek was R500 werd nie. Daar was bv. nie kerse vir beurt krag nie, ons moes ons eie handoeke neem en daar was ook nie handewasseep nie. Die leefarea het 2 dubbelbeddens in gehad en dit was baie onpersoonlik. As mens die koste per nag vergelyk met byvoorbeeld 'n nag by Namakwa Nasionale Park of by Vanrhynsdorp is dit nie waarde vir geld nie.

Carlin A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin A

Baie lekker tyd gehad.

Sal definitief weer soontoe gaan. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Hulle kan net bietjie verbeter op die eetgerei, potte en panne. Verder was alles goed. Baie dankie.

Trevor M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor M

Excellent getaway.

Excellent getaway with family. Surprised the little town was very Convenient. Food, wine, restaurants, bars. Had awesome time at the beach. Kids had a blast with pool.

Pikkewyn se terugvoer

Thank you, Trevor.
We hope to see you back again very soon.
Kind regards
Marina

Pikkewyn
Chane J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane J

Gemaklik en lekker!

Lekker spasie vir vriende of familie om weg te breek.

Annalette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Annalette B

Bure baie raserig gewees.

Toerusting vir gebruik baie primitief. Sal graag net melk, suiker, koffie vir eerste aand wou gehad het. Slegs 1 toiletrol word voorsien. Het al in beter plekke gewoon.

Pikkewyn se terugvoer

Baie jammer dat dit nie aan u vereistes voldoen het nie. Ons sal defnitief aandag daaraan gee.

Pikkewyn
Sharleen D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen D

Dit was 'n baie lekker plek, naby alles en net reg vir ons.

Alles was net lekker.

Riaan A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan A

Dit was baie aangenaam en 'n baie rustige dorp.

Die dorp is 'n baie rustige plek, maar met Covid-19 was dit maar baie stil.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ccf9e70027118c9254da57ee943f90b16c173ff998191eae43699aa59aaae604b51fd0ea2d3393110c37bac1b2c95461327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 2 Dr Wagner Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.774733349524 18.157327256604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang