Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikkewyn

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Glynnis J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantasties, fantasties, fantasties! Ons het 'n absolute wonderlike tyd gehad en niks het daar ontbreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Was nice. Tyd was very nice, enige tyd weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Affordable, coast stay. We had a wonderful time and our hostess was the best. Very friendly and most helpful. The people and the town were lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tayla B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

Dit was die beste naweek ooit. Die tannie van die plek was die vriendelikste, ons het so tuis gevoel, ek sal vir seker weer en weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Pikkewyn
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Pieter B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Great! Netjies en stil area. Sal definitief weer besoek. Sentraal geleë, stapafstand van alles. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Pikkewyn
Dankie Pieter, hoop julle kom kuier gou weer. Groete, Pikkewyn.

Nicole V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Lekker rustig, netjies. Pragtige plekkie. Die eienaars het ons goed ontvang. Geskik vir 'n groep wat wegbreek as 'n familie of mense wat mekaar goed ken en nie te ingestel is op te veel privaatheid nie, die plek slaap 16 in totaal, 4 kamers en die res is open plan. Let wel: Dis in 'n woonbuurt so geraas moet minimaal gehou word. Swembad kan ook net tussen 8:00 en 20:00 gebruik word. Netjies en lekker vir rus en wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chanellnicole B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2022

Awesome stay! Had a great stay, the host's daughter was a real help, even recommended a great restaurant which we went to! Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zulfa A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2022

It was pleasant, I have stayed at better places. Our stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jul 2022

Glad nie wat ons verwag het nie. Pikkewyn se profiel foto is nie by Pikkewyn geneem nie. Ons het die uitsig verwag, en ons was baie teleurgesteld om 'n half geboude huis en 'n stuk veld of vlei te sien. Ons het die reëls vir die verblyf ontvang na ons betaal het. Ons het gedink dat die mense baie slegte ondervindings in die verlede moes gehad het en het die reëls as uiters antagonisties beleef. Na die betaling moes ons in terme van die reëls 'n breekskadedeposito betaal het. Ek glo nie iets in die plek was R500 werd nie. Daar was bv. nie kerse vir beurt krag nie, ons moes ons eie handoeke neem en daar was ook nie handewasseep nie. Die leefarea het 2 dubbelbeddens in gehad en dit was baie onpersoonlik. As mens die koste per nag vergelyk met byvoorbeeld 'n nag by Namakwa Nasionale Park of by Vanrhynsdorp is dit nie waarde vir geld nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Carlin A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Baie lekker tyd gehad. Sal definitief weer soontoe gaan. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Hulle kan net bietjie verbeter op die eetgerei, potte en panne. Verder was alles goed. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ccf9e70027118c9254da57ee943f90b16c173ff998191eae43699aa59aaae604b51fd0ea2d3393110c37bac1b2c95461327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 2 Dr Wagner Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.774733349524 18.157327256604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang