Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikkewyn

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Dewald N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Awesome gewees. Baie lekker gebly en Marina baie gaaf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynnis J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantasties, fantasties, fantasties! Ons het 'n absolute wonderlike tyd gehad en niks het daar ontbreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Was nice. Tyd was very nice, enige tyd weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Sou langer kon bly, maar die huis is nie gemaklik om lank te bly nie. Pikkewyn is 'n baie netjiese plek en die gasvrou is baie vriendelik. Paar dinge verander, dan sal dit lekkerder wees om lank te bly, soos gemaklike banke of stoele by die braaier en nie 'n dubbelbed voor die braaier nie. So jy kan nie lekker om die braai sit en kuier nie. Eetkamerstoele is nie gemaklik nie en dis al sitplek in die huis. 'n Wasgoeddraad sal help, want nêrens kan jy nat handdoeke ophang nie. Die toilet is baie ongemaklik hoog. Die huis het ook maar minimum borde, bakke, ens., so dis bietjie moeilik as jy vir die kinders wil broodjies, ens. maak, geen klein borde nie, net groot borde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Megan T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Affordable, coast stay. We had a wonderful time and our hostess was the best. Very friendly and most helpful. The people and the town were lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Nov 2024

Aangenaam, rustig en batterye is weer herlaai. Dit was baie aangenaam die verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michael W
Kort verblyf
2.8
Okt 2024

Ok, not value for money. The stay was difficult, the double beds became a problem as we needed single beds. The one toilet is elevated, which is odd. The field opposite the unit was not explained and posed a risk to all the guys' tackle, so everything had to be locked indoors. There were vagrants walking past the vehicles on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Marina
Pikkewyn
Dear Michael, I'm sorry to hear that you did not enjoy your stay. I'm very surprised and shocked because during your stay with us and in the correspondence with your chairman after you left nothing or no concerns were ever raised. In fact, according to your club chairman, everybody enjoyed their stay and another booking was made for 15 - 17 Nov which is now definitely cancelled. Also in the past six years we've had many club and provincial fishing teams, canoe marathon teams, and netball teams staying with us and nobody has ever had any issues or complaints, in fact, some teams stay here every year. The fact that you had to "lock away" your fishing tackle well that is a personal choice and was absolutely unnecessary We never advertised 16 single beds and when you made this booking, it was discussed and you were happy. Maybe in future, you should look at booking 16 single hotel rooms, or maybe look at renting out a school dorm. Elevated toilets are actually a common thing and is there to help elderly or disabled people with mobility issues. The vagrants that you mention, is also a very disturbing statement as we've never ever had any problems in this area. There are only three houses in this residential street and in fact, the people that walked in the road were actually our neighbours and their respective visitors trying to get to their cars that were parked outside seeing that your "visitors", with their 7 additional cars parked all over the street. Also, the same visitors who just without asking left their dog in the enclosed swimming pool area for the whole day. And we are not a pet-friendly establishment. The "open" field is actually a wetland and a conservation area and belongs to the Dept of Environmental Affairs, because of the flamingos and rich bird life. The road travelling through the wetland is used to go to the golf course. I suggest that in future when you make a booking on behalf of your club, you look at what your needs are and then book accordingly. We wish you all the best for the rest of your fishing season.

Tayla B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

Dit was die beste naweek ooit. Die tannie van die plek was die vriendelikste, ons het so tuis gevoel, ek sal vir seker weer en weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Pikkewyn
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Pieter B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Great! Netjies en stil area. Sal definitief weer besoek. Sentraal geleë, stapafstand van alles. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Pikkewyn
Dankie Pieter, hoop julle kom kuier gou weer. Groete, Pikkewyn.

Nicole V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Lekker rustig, netjies. Pragtige plekkie. Die eienaars het ons goed ontvang. Geskik vir 'n groep wat wegbreek as 'n familie of mense wat mekaar goed ken en nie te ingestel is op te veel privaatheid nie, die plek slaap 16 in totaal, 4 kamers en die res is open plan. Let wel: Dis in 'n woonbuurt so geraas moet minimaal gehou word. Swembad kan ook net tussen 8:00 en 20:00 gebruik word. Netjies en lekker vir rus en wegbreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe8e02cba53aff9f3c2489f50f79340a297d98cb55975a414f29480bd20a4cdd828dcc4cd726b3f6b1d9ae13592929156db8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 2 Dr Wagner Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.774733349524 18.157327256604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang