Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikkewyntjie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Christoline G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Onvergeetlik. Absolute waarde vir geld, lekker kuierhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfred D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Love it. Perfekte vekansieplek. Die ligging is great en my familie love dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2023

Pragtige uitsig! Lekker plekkie. 'n Wasmasjien sal 'n groot aanwins wees. Die plek was nogal stowwerig. Verder lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jalinka K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Fantasties en baie spasie. Die binnebraai in die winter is 'n groot pluspunt. Ek hou van die bad, asook die feit dat daar 2 badkamers is. Kombuis is goed toegerus. Die see-uitsig is so mooi en die stoep is 'n lekker kuierarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta Williams W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Goeie ligging naby see en resturante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Excellent stay! Can definitely recommend. Very well equipped and well maintained. The location is excellent. Magnificent view across the bay and beach. Few minutes walk via the beach to Gaatjie Restaurant. Can recommend without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carol W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Perfect location, luxurious view of the sea. I found a cookie covered in ants under my mattress on the wooden slates of the bed! Window shutters in bedrooms were dirty - couldn't open and had snails all over them. Lighting generally in the apartment is poor - dark in the passage and bedrooms. Would be an ideal holiday if you included a cleaning service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cp L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

30ste verjaarsdag Heerlik gekuier en die plek was baie netjies ingerig. Alles was daar en alles het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monti M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Pragtig, gemaklik, goed toegerus. Pragtige huis met alles wat ons benodig het. Die uitsig oor die see is beeldskoon en die strand is 100 m se stap weg. Sal beslis aanbeveel en weer wil terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Amazing binne- en buitebraai. Amazing plekkie en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1760

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 21, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANbm88i8bCjUAIpLgNpyVW5TP1WwWJcuPRDiNISq3aZn3iirnf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 No 21 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808995560982 17.889581769705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang