Pikkie Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Bukelwa L - Apr 2024
Algehele gradering
It was perfect.
Lees meerPikkie Cottage se terugvoer
Thank you, Bukelwa, for your lovely review, much appreciated! It was a pleasure hosting you and your friends. Your consideration in leaving early in the mornings and returning at night without disturbing anybody was appreciated. We would love to have you here as guests again and wish you a blessed year ahead!
Natalie W - Apr 2024
Algehele gradering
Great host, nice place.
Pikkie Cottage se terugvoer
Thank you Natalie! It was nice to have you both here. We hope to have you here as guests again.
Susan B - Jan 2024
Algehele gradering
Manjifiek!
Pikkie Cottage se terugvoer
Jammer ek laat met die review! Absoluut wonderlike gaste en was werklik 'n plesier om hier te verwelkom en kon lekker gesels en Weskus omgewing met hulle te bespreek en te deel.
Yumna A - Jan 2024
Algehele gradering
Marvelous little getaway!
Pikkie Cottage se terugvoer
Thank you, Yumna! It was lovely to have you stay here and we hope to see you again!
Basil H - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Pikkie Cottage se terugvoer
Thank you, Basil! Hope to see you again and maybe have another braai!
Jurgens O - Des 2023
Algehele gradering
Vakansie atmosfeer.
Pikkie Cottage se terugvoer
Dankie Jurgens, lekker om jou as 'n gas hier te kon huisves!
Lariska F - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker saam behulpsame mense.
Pikkie Cottage se terugvoer
Dankie Lariska vir jou mooi komplimente! Hoop ons sien weer en dat julle hierdie keer meer dinge kan inpas wat julle wou. So lekker om sulke oulike en maklike gaste hier te hê en 'n waardering het vir my ontbyte!
Elfrida W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelik ontvang.
Pikkie Cottage se terugvoer
Dankie vir resensie. Dit was lekker om julle hier te he en dat julle gemaklike vriendelike gaste was om te huisves. Groete en goedgaan!
Jan Adriaan P - Des 2023
Algehele gradering
Ondanks die tekortkominge was dit lekker.
Pikkie Cottage se terugvoer
Dankie, Jan Adriaan. Ek kan niks aan die grootte van die kamer doen nie, maar sal werk aan die mikrogolf. Tot dusver was die meeste mense darem gelukkig om die een in die eetkamer te gebruik, maar ek verstaan wat jy sê! Dankie dat julle so maklik was om mee oor die weg te kom. Ek hoop ons sien julle weer!
Denzille R - Jan 2023
Algehele gradering
Kuier was fantasties.
Pikkie Cottage se terugvoer
Dankie Denzille. Lekker om julle hier te gehad het as gaste. Hoop julle weer te sien want altyd lekker om rustige gemaklike mense te huisves.
Gertruth J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie veilige en netjiese omgewing, sal cottage aanbeveel om saam met eggenoot te spandeer.
Pikkie Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie resensie! Ons waardeer; So kan ek ook se dat julle sulke rustige, gemaklike gaste is en sal julle baie graag weer hier wil ontvang.
Leonie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Pikkie Cottage se terugvoer
Baie dankie julle twee. Dit was lekker om julle hier as gaste te he. Ek hoop werklik julle kom weer, want dis altyd wonderlik om mense hier te ontvang wat ontspanne, gemaklik en net wonderlik is.
Freek C - Jan 2022
Algehele gradering
Ideaal geleë om die Weskus te verken.
Pikkie Cottage se terugvoer
Baie dankie julle vir goeie resensie! Lekker om julle hier te he en altyd goed om gemaklike en vriendelike mense te kan huisves as gaste en dit dieselfde voel as vriende of familie! Hoop om weer te sien en goed gaan met julle daar in Brits!
Maryke J - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowende gasvrou.
Pikkie Cottage se terugvoer
Hallos julle! Baie dankie vir so mooi resensie! Dis ook omrede julle sulke gemaklike gaste was en gevoel het ons is saam familie/vriende.
Charlene D - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely place, very friendly and polite, treated like family, just the WiFi we had some problems with.
Pikkie Cottage se terugvoer
Lovely to have you here! So easy and pleasant to have had you as guests. Should have told me about WiFi, could have rebooted the router! Sorry about that. Hope to see you again!
Mrs R - Feb 2021
Algehele gradering
Die kamers is baie skoon en netjies en dit was perfek vir wat ons nodig gehad het.
Lieschen V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier, dankie!
Pikkie Cottage se terugvoer
Thank you for the kind review. Lovely to have you as guests and am sure we will see you again.
Riaan D - Aug 2020
Algehele gradering
5 dae gaan so vinnig verby.
Leandri J - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en baie netjies. Tilla is baie vriendelik en behulpsaam.
Pikkie Cottage se terugvoer
Hi Leandri,
Was baie lekker om jou hier te he en hoop volgender keer dit is warmer en langer!
Groete,
Tilla
Lanise H - Jan 2019
Algehele gradering
Genotvol.
Pikkie Cottage se terugvoer
Dankie julle twee. Was so maklik en ontspannend met julle hier so kom rus vlg keer langer. Groetex
Jacqueline B - Jan 2018
Algehele gradering
Rusfontein.
Leon H - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike mense.
Pikkie Cottage se terugvoer
Hallo Leon en Suzane en familie!
Dankie vir mooi woorde ook in ons boek. Was wonderlik om julle as gesin hier te he en te gesels met al 4 van julle en ook om Karoo stories te deel. Hoop ons ontmoet weer!!
Theunis V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker skoon verblyf.
Pikkie Cottage se terugvoer
Lekker om julle hier as gaste te ontvang dit het gevoel soos ou vriende en ek het geselsies by ontbyttafel baie geniet. Lekker om dieselfde te voel oor ons land se pragtige natuurskoon en diversiteit en veral die Karoo!
Dirk B - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik, met 'n landelike gasvryheid.
Pikkie Cottage se terugvoer
Goeie middag Dirk,
Dankie vir goeie kommentaar en sal met familie skuif hek bespreek. Dit was lekker om julle hier te ontvang as gaste!
Willem B - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Nicoline S - Okt 2015
Algehele gradering
Vriendelik en rustig.
Pikkie Cottage se terugvoer
Dankie Nicolene vir jou positiewe kommentaar. Was lekker om jou hier te hê en hoop volgende keer kan jy meer sien en doen. Tilla
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Duggie K - Sep 2015
Algehele gradering
Klein maar nommerpas.
Marinda S - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Seventh Laan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang