Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pikkie Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Bukelwa L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

It was perfect. On arrival we were really impressed with the cottage for its neatness and cleanliness from the outside and inside the rooms. Our room was on point, well equipped with the basic necessities for a short stay. Tilla was very friendly and welcoming, and willingly went the extra mile. Navigating to the accommodation was easy using GPS. The accommodation is situated in a safe-looking area and is secured with boundary walls and automated gates. We really felt safe, considering we were leaving very early in the morning and arriving very late at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Pikkie Cottage
Thank you, Bukelwa, for your lovely review, much appreciated! It was a pleasure hosting you and your friends. Your consideration in leaving early in the mornings and returning at night without disturbing anybody was appreciated. We would love to have you here as guests again and wish you a blessed year ahead!

Natalie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great host, nice place. Tilla is a lovely and very accommodating hostess, who is very knowledgeable about the area. Breakfast was good, and the stay was quite pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Pikkie Cottage
Thank you Natalie! It was nice to have you both here. We hope to have you here as guests again.

Susan B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Manjifiek! Dit was vreeslik lekker om daar te bly. Die diens was ongelooflik goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Pikkie Cottage
Jammer ek laat met die review! Absoluut wonderlike gaste en was werklik 'n plesier om hier te verwelkom en kon lekker gesels en Weskus omgewing met hulle te bespreek en te deel.

Yumna A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Marvelous little getaway! We had an absolutely wonderful time at Pikkie Cottage. We felt at home and the host is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Pikkie Cottage
Thank you, Yumna! It was lovely to have you stay here and we hope to see you again!

Basil H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Enjoyable. Tilla and Leon are lovely people, very friendly and always willing to accommodate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Pikkie Cottage
Thank you, Basil! Hope to see you again and maybe have another braai!

Jurgens O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vakansie atmosfeer. Baie gasvry en gerieflik met heerlike ontbyt, rustige stil omgewing dag en nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Pikkie Cottage
Dankie Jurgens, lekker om jou as 'n gas hier te kon huisves!

Lariska F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker saam behulpsame mense. Dit was die lekkerste slaap wat ek nog gehad het! Die gasvryheid van die gasvrou was ongelooflik vriendelik en baie behulpsaam. Die ontbyt elke oggend was so lekker vullend en die kamers baie netjies. Ons sal definitief weer enige tyd daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Pikkie Cottage
Dankie Lariska vir jou mooi komplimente! Hoop ons sien weer en dat julle hierdie keer meer dinge kan inpas wat julle wou. So lekker om sulke oulike en maklike gaste hier te hê en 'n waardering het vir my ontbyte!

Elfrida W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Tilla het haar bes gedoen om ons welkom te laat voel en ons ingelig oor plekke in die omgewing om te besoek. Ontbyt was heerlik. As jy net slaapplek soek, is dit die regte plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tilla
Pikkie Cottage
Dankie vir resensie. Dit was lekker om julle hier te he en dat julle gemaklike vriendelike gaste was om te huisves. Groete en goedgaan!

Jan Adriaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Ondanks die tekortkominge was dit lekker. Lekker gebly. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Die woonstel was bietjie klein. 'n Kamer benodig 'n mikrogolfoond vir etes om saam te neem. Een braaigeriewe vir 8 gaste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tilla
Pikkie Cottage
Dankie, Jan Adriaan. Ek kan niks aan die grootte van die kamer doen nie, maar sal werk aan die mikrogolf. Tot dusver was die meeste mense darem gelukkig om die een in die eetkamer te gebruik, maar ek verstaan wat jy sê! Dankie dat julle so maklik was om mee oor die weg te kom. Ek hoop ons sien julle weer!

Denzille R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Kuier was fantasties. Naby geleë by winkels.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tilla
Pikkie Cottage
Dankie Denzille. Lekker om julle hier te gehad het as gaste. Hoop julle weer te sien want altyd lekker om rustige gemaklike mense te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Seventh Laan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NGExYTU3LTI4YTgtNDgwMy04MTVkLTg4MzRlNWM5NWY0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 19 Seventh Avenue Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0003881 17.9490596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang