Pilanesberg Private Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R565, Black Rhino Wildreservaat, Lodge 16, Pilanesberg Nasionale Park, 316, Noordwes
- Vanaf R13 840 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Pilanesberg Private Lodge is in die Pilanesberg Nasionale Park-wildernisgebied. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis teen die voet van die Pilanesbergreeks. Die gerieflike ligging beteken dat gaste net 40 km vanaf Sun City, 190 km vanaf Pretoria en 203 km vanaf Johannesburg sal wees.
Die ruim lodge bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 goed toegeruste en suite-slaapkamers met koninggrootte-beddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en 'n buitestort. Elke kamer lei ook na 'n privaat stoep. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die moderne en ruim kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, broodrooster, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea bied genoeg sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omsetter wat verseker dat die TV en WiFi nie geraak word deur beurtkrag nie.
Die lodge bied 'n verskeidenheid fantastiese geriewe insluitend 'n swembaddek, onderdakstoep, boma, uitkykdek en braaigeriewe. Saans kan gaste onder die Afrika-sterrehemel eet en die uitspansel vanaf die boma gade slaan. Twee uitkykdekke bied 'n unieke perspektief vir gaste wat wild wil besigtig. Daar is ook 'n ooghoogte-wildkykskuiling wat ondergrond is. Dit is die perfekte plekkie vir 'n fotograaf wat op soek is na 'n wegkruipplek vir 'n belonende wildfoto.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R565, Black Rhino Wildreservaat, Lodge 16, Pilanesberg Nasionale Park, 316, Noordwes
- Gaste dink Pilanesberg Private Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pilanesberg Nasionale Park Noordwes
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R565, Black Rhino Wildreservaat, Lodge 16, Pilanesberg Nasionale Park, 316, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang