Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilgrim Vine

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Delainy W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlike gekuier saam met vriende en familie! Heerlike kuierhuis met al die geriewe wat jy benodig. Baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandré W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Awesome, onvergeetlik en een vir die boeke! Alles was perfek. Beeldskone huis en definitief waarde vir geld. Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik en behulpsaam. Die platter, wyn en geskenkies in elke kamer het jou sommer dadelik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriella W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantastic! Absolutely wonderful! We had an incredible stay and it was the perfect spot for a wedding we attended at Cavali - highly recommend. The hosts were incredible, and we felt at home during our stay. Would love to go back for a longer, leisurely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netjies, skoon en veilige plek. Genoeg spasie. Goed geleë. Baie netjiese, gerieflike en mooi huis. Baie goed geleë. Stil en veilige ligging. Ons is goed ontvang. Lizette is baie gaaf en vriendelik. Ons het gou geweet waar alles was wat ons moes weet. Kombuis is volledig toegerus en kamers was netjies, skoon en gerieflik. Het nooit die braai en swembad area gebruik nie, maar kan lekker kuier en ontspan daar. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Great! It was a great place to stay! Great big house with everything you need and more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Excellent location, excellent equipped and super service. Pilgrim Vine is excellently located, excellently equipped and the service and friendliness of the people that looked after us there was immaculate! I came from Denmark with my wife and took our children and granddaughter with for 8 unforgettable days! Lizette took excellent care of us throughout. We will definitely go back there! I can fault nothing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Pilgrim Vine is baie netjies en skoon. Goeie fasiliteite beskikbaar. Heerlik om kaggelvure gekuier. Pilgrim Vine is die ideale wegbreek verblyf vir familie en vriende. Ons het baie slegte weer gehad, maar die huis is so ingerig dat ons heerlik binnenshuis kon kuier, en steeds 'n vakansie gevoel gehad het. Sekuriteit baie goed. Lizette se diens gedurende ons verblyf was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Outstanding. We had the best time as a family at this gorgeous property! Fabulous house, in a great location, and the owner is an absolute dream. She couldn't do enough for us. Thank you for making our holiday so memorable. Lots of love.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Die beste waarde vir jou geld. Baie lekker gekuier hier met my vriende, die plek het alles wat jy nodig het en is baie netjies, definitely die moeite werd, sal graag weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marie J
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Awesome house. Lovely contacts, had a great stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pilgrim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 7 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 7 750
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage-laan 17, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8c37332f0d73a0a645228eff5d45385fcebaf4f152140e0ed7c7722229831fdbdf6e1c4f924ea32540c256f8ca9239ec59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 750 per nag, vir 10 mense 14 5 1 5 17 Hermitage Avenue Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.06786936249 18.831501982209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang