Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilgrim Vine

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gabriella W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantastic! Absolutely wonderful! We had an incredible stay and it was the perfect spot for a wedding we attended at Cavali - highly recommend. The hosts were incredible, and we felt at home during our stay. Would love to go back for a longer, leisurely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Excellent location, excellent equipped and super service. Pilgrim Vine is excellently located, excellently equipped and the service and friendliness of the people that looked after us there was immaculate! I came from Denmark with my wife and took our children and granddaughter with for 8 unforgettable days! Lizette took excellent care of us throughout. We will definitely go back there! I can fault nothing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela Helena M
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Pilgrim Vine is baie netjies en skoon. Goeie fasiliteite beskikbaar. Heerlik om kaggelvure gekuier. Pilgrim Vine is die ideale wegbreek verblyf vir familie en vriende. Ons het baie slegte weer gehad, maar die huis is so ingerig dat ons heerlik binnenshuis kon kuier, en steeds 'n vakansie gevoel gehad het. Sekuriteit baie goed. Lizette se diens gedurende ons verblyf was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Outstanding. We had the best time as a family at this gorgeous property! Fabulous house, in a great location, and the owner is an absolute dream. She couldn't do enough for us. Thank you for making our holiday so memorable. Lots of love.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Die beste waarde vir jou geld. Baie lekker gekuier hier met my vriende, die plek het alles wat jy nodig het en is baie netjies, definitely die moeite werd, sal graag weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marie J
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Awesome house. Lovely contacts, had a great stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rentia D
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Bo verwagting. Pilgrim Vine was voorwaar vir ons 'n groot bederf. Buiten dat dit 'n pragtige plek is, het dit soos 'n hotel gevoel, die kombuis is uit die boonste rakke. Met aankoms is ons hartlik en met 'n groot glimlag deur Lezette verwelkom. Met al ons bederfies het ons regtig soos eregaste gevoel. Die huis is so goed toegerus met enige iets wat jy aan kan dink. Daar was tot Spray & Cook toe ons dit nodig gehad het vir 'n bakbroodjie buite op die kole. Die huis is lieflik groot, so ons groot groep het dit so geniet, want daar was plekkies waar jy bietjie alleen kon wees indien jy sou wou. Die gasvrou het ook betyds met ons gekommunikeer met inligting en ligging sonder dat ons nodig gehad het om te vra. Pilgrim Vine, ek sou jul 'n volle 10 gee. Baie dankie vir 'n kuier wat ons altyd sal onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abe P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Uitmuntend! Die naweek was onvergeetlik. Baie dankie. Vriendelike diens in 'n besonder netjiese plek. Die eienaar was baie besorg en wou deurlopens weet of alles OK is en ons verseker van onmiddelike diens indien nodig. Die huis bied basies alles wat jy benodig en is besonders mooi. Beslis 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Amazing. Cheese board and wine on arrival. Option to clean while we stayed. Provided wood and topped up during the stay. Soaps and chocolate on your pillow, like a hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie P
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Baie lekker gebly by Pilgrim Vine. Great plek, ideaal geleë. Baie netjies en skoon, die huis beskik van alles wat jy nodig het en nog meer. Die kombuis is toegerus met net die beste. Sal beslis aanbeveel en weer huur as die geleentheid daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pilgrim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R7 250
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R7 250
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage-laan 17, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8c37332f0d73a0a645228eff5d45385fcebaf4f152140e0ed7c7722229831fdbdf6e1c4f924ea32540c256f8ca9239ec59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 250 per nag, vir 10 mense 10 5 1 5 17 Hermitage Avenue Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.06786936249 18.831501982209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang