Pilgrim Vine
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermitage-laan 17, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R7 250 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Pilgrim Vine is ’n ruim oopplan-selfsorghuis vir 10 gaste in Die Wingerd. Dit is ideaal vir groepe of gesinne wat die wynroetes, unieke markies en ander besienswaardighede in die area wil besoek.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, ’n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en 'n stort.
Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die ander 2 slaapkamers het ook elk 2 enkelbeddens wat op versoek in ’n koningrootte-bed omskep kan word. Die derde, aparte badkamer het ’n bad en 'n stort, en die vierde badkamer met 'n stort. 'n Bababedjie en 3 matrasse vir kinders is op versoek beskikbaar en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by ’n toonbank of by etenstafels geniet word. Daar is ook ’n skottelgoedwasser en ’n koffiemasjien wat met bone werk.
Die groot sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, asook ’n kaggel en ’n leeshoekie waar gaste kan ontspan of werk doen. Die leefarea het ’n hoë plafon en lei na ’n dek wat ’n uitsig oor die tuin en swembad bied. Daar is lugversorging en WiFi in die hele huis en die huis gebruik sonkrag.
Die huis het ook 'n solderwoonstel met slaapplek vir 2 gaste. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en ’n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -sitarea.
Gaste kan langs die swembad op die sonstoele of langs die vuurput ontspan. Daar is ’n buitekamer wat in 'n gimnasium omskep is en met ’n spinfiets en ander toerusting toegerus is. Parkeerplek is in ’n dubbelmotorhuis en buite beskikbaar. Die huis het ’n alarmstelsel en kameras aan die buitekant van die huis. Gaste sal met aankoms 'n kaasbord met wyn ontvang.
Pilgrim Vine is 1,5 km vanaf Waterstone Village en 3 km vanaf Somerset Mall waar daar verskeie winkels en restaurante is. Dit is ook 5 km vanaf Strand se swemstrand waar gaste kan branderplankry, visvang, swem, op sonsondergangvaarte gaan en in seisoentyd kan walviskyk. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek of putt-putt speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pilgrim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hermitage-laan 17, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Pilgrim Vine het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Wingerd Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermitage-laan 17, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang