Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilgrims Delight B&B

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Neil K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Great stay at Pilgrams Delight B&B. This property is well-maintained and clean. The hosts are fantastic people and always willing to assist. The B&B is situated in a safe leafy neighbourhood close to shops and resturants. We would stay here again without blinking an eye.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Vriendelike mense, mooi plekkie. Ons het gehou van die vriendelike mense. Die buurt is baie veilig. Ons het 'n baie lekker ontbyt gekry en goeie diens. Lekker geslaap op die beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie L
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Gerieflik. Dit was baie lekker en die diens was perfek. Ontbyt was die moeite werd. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa J
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Ek sal Pilgrims Delight B&B aanbeveel. Die oornagverblyf was ideaal en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie R
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Baie teleurgesteld. Kamer is lank terug bespreek, met aankoms het hulle nie van ons bespreking geweet nie. Ontbyt is ingesluit by die prys wat betaal is, maar geen ontbyt was beskikbaar nie. Slegs een handdoek en koffiebeker in die kamer beskikbaar.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Kotie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie netjies en gerieflik. Heerlike ontbyt. Baie dankie, sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phakiso D
1 nag
4.6
Nov 2022

Amazing experience. The manager was very polite and friendly, assisting me with every little thing. The staff was very helpful, when I borrowed an iron to prepare my clothes for the next day, they actually ironed for me at no cost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon (oubaas) V
Kort verblyf
3.2
Aug 2022

Ons het net daar geslaap. Kamers baie netjies en ruim. Sou graag haardroër wou gehad het. Kamer 9 was gereed vir een persoon, nie vir twee nie. Ontbyt was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Clarissa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie netjies en baie goed verwelkom dankie. Baie dankie vir die gasvryheid en netjies akkommodasie en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wandeli L
1 nag
5.0
Mei 2018

Wonderlik, ek gaan vir seker teruggaan. Hulle diens is bitter goed! Baie vriendelike eienaars, waarde vir geld en regtig lekker! Ek sal weer en weer en weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stranger-laan 3, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2OTE0ZTdmLWQ0YWUtNDIzOS04YmI2LWI2ZmVjY2U4MjkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 1) 45 5 1 5 3 Stanger Avenue Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -25.871538486636 28.156852573156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang