Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PiliPili Beach Cabanas

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir PiliPili Beach Cabanas
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Monique R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R

Rustig en absoluut die moeite werd!

Ek en my maand oue dogtertjie het vreeslik lekker gebly. Almal was baie behulpsaam om my tasse op te dra en hulle vriendelikheid was tops!

Lize B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Netjies, genoeg vir wat ek benodig het.

Besonderse plekkie om te bly.

Lyndi T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndi T

Vrek Lekker.

Gekoop in die area so sal ongelukkig nie weer oorbly nie, maar beslis die deli en restaurant besoek.

Elaine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine B

Prettig, heerlike atmosfeer.

Ons het heerlik gebly. Met aankoms het ons gewonder oor die plek, want dit is nou nie eintlik "luuks en modern" nie, maar die vriendelike diens, die ligging en die heerlike restaurant het ons vinnig laat ontspan. Ons kon op die ou einde nie regtig fout vind nie.

Morne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B

Lekker gebly, skoon en netjies en het baie lekker pizza geëet.

Vriendelike verwelkoming, skoon en netjies en het lekker geëet en gebly. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Pieter L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L

Goeie ligging, waarde vir geld nie so goed nie.

Geen pakplek vir tasse, bedkassie lig val om. Geen plek vir klere in stort. Geen TV remote.

PiliPili Beach Cabanas se terugvoer

Dear Pieter,

Thank you for bringing this matter to our attention.

We apologise for the inconvenience you experienced.

Your feedback helps us to do better.

Regards,
Management.

PiliPili Beach Cabanas
Gerhard T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T

Dit was netjies en skoon, gemaklike stort en nie te beknopte badkamer nie. Meer as voldoende vir die een aand wat ons oorgeslaap het.

Die totale kompleks is 'n baie lekker kuierplek met vure wat brand saans en in die buiteluggedeelte van die restaurant sit jy kaalvoet met jou voete in die sand. Die uitsig van die boonste dek is iets besonders. Dis baie naby aan die pragtige strand. Hulle kan oorweeg om lugversorging in die wittebroodkamer in te sit. Of ten minste 'n lekker waaier. Dit was gelukkig bewolk en koel, anders sou ons baie warm gekry het in die nag. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar die restaurant maak lekker kos, die ribs was besonders lekker vir aandete en die ontbyt is die basiese geregte wat mens sou verwag.

Philip K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K

Waarde vir geld.

Baie lekker gekuier en geëet!

Tania D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Fantastiese einde vir ons ongelooflike vakansie.

Ek was op vakansie met ‘n groot groep vriende van Durban na die Weskaap. En op pad terug huis toe het ons oornag by Pilipili. Die kamers was baie netjies en skoon. Heerlike wit duvets en hulle was ongelooflik goed georganiseerd. Die restaurant het ook die beste pizza en sushi en ons kinders kon heerlik op die sand speel terwyl die grootmense bietjie ontspan het na die lang rit. My enigste voorstel sal wees dat hulle dalk lugversorging kry vir die kamers, maar terwyl ons daar was, was daar load shedding so dit sou tog in elk geval nie gewerk het nie. Die mense wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam en ek sal dit vir seker aanbeveel.

Michael R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael R

Very nice stay.

Needs an aircon or aircooler as there was no ventilation.

Wayne N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne N

Brilliant. Loved having dinner with feet in beach sand. Lovely festive atmosphere and great service.

Stayed in honeymoon suite. Bed terrible and room requires mirror and light for ladies to do their make-up.

Edwina J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina J

Dit was baie aangenaam.

Die kamer was vars, skoon en baie lekker koel. Kliëntediens was uitstekend. Dit het gevoel soos my eie tuiste. Ek sal dit definitief aanbeveel aan enige iemand om daar te bly.

Theo V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Awesome verblyf, wonderlike staff.

Sal PiliPili Cabanas vir enige toekomstige vakansieganger aanbeveel, as ons enigsins meer sterre kon gee sou ons.

Ingrid A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid A

Bekostigbare paradysie - gehaltediens by uitstek.

Idilliese eiland-ervaring!

Gerry S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry S

Dit was uitstekend.

Baie goeie waarde vir geld, baie spyt ons kon nie langer bly nie. Sal vir ewig bly.

Riaan F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan F

Aangename verblyf in 'n uiters goeie ligging.

Ons het 'n baie aangename verblyf vir 3 nagte geniet by PiliPhili Beach Cabanas. Die kamer was netjies, maar 'n paar praktiese verbeteringe kan aangebring word. Eenheid no.9: Die voetstuk van die bedlamp is veels te groot en neem al die spasie op die enkel bedkassie op. Daar kan met gemak nog 'n bedkassie geplaas word, synde daar geen TV is nie, en dit vir sommige gaste, saans leestyd tot gevolg het, moet plek voorsien word om die boeke op neer te sit. Ook 'n paar tydskrifte kan in die kamer geplaas word. 'n Spieël wanneer hare drooggeblaas word kan naby die kragproppe aangebring word. Die badkamer het geen rakke of hakke om mens se bad/grimeer/toiletware op neer te sit of toiletware sakke aan op te hang nie. Dít kan definitief aangespreek word.

Leon C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon C

Great view, friendly staff & clean.

Always great to have the ocean so close to you with a beautiful view. They've put me in a room with 3 bunk beds, without a bathroom door and no TV. I didn't complain because I thought the place was fully booked. Just before I left the next morning the lady manager recognised me as a previous client and said it was a pity she wasn't there last night - she would've put me in a better room. Its a pity that the inexperienced staff doesn't feel the same.

Barend V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Barend V

Die is 'n plek geskik vir 'n enkellopende of dan 'n jong getroude paar, nie 'n plek vir 'n gesin nie.

Die kamers is baie klein en het basiese benodigdhede.

Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR6hQ7QHCdZnJ0Q2RNR7h5p6f7LpjuK188AGsCGKZHqmiVqEei5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 2 Claude Urban Drive Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.033481262471 22.802011370659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang