Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PiliPili Beach Cabanas

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Monique R
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustig en absoluut die moeite werd! Ek en my maand oue dogtertjie het vreeslik lekker gebly. Almal was baie behulpsaam om my tasse op te dra en hulle vriendelikheid was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
1 nag
5.0
Feb 2024

Netjies, genoeg vir wat ek benodig het. Besonderse plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndi T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Vrek Lekker. Gekoop in die area so sal ongelukkig nie weer oorbly nie, maar beslis die deli en restaurant besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Prettig, heerlike atmosfeer. Ons het heerlik gebly. Met aankoms het ons gewonder oor die plek, want dit is nou nie eintlik "luuks en modern" nie, maar die vriendelike diens, die ligging en die heerlike restaurant het ons vinnig laat ontspan. Ons kon op die ou einde nie regtig fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Lekker gebly, skoon en netjies en het baie lekker pizza geëet. Vriendelike verwelkoming, skoon en netjies en het lekker geëet en gebly. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter L
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jun 2024

Goeie ligging, waarde vir geld nie so goed nie. Geen pakplek vir tasse, bedkassie lig val om. Geen plek vir klere in stort. Geen TV remote.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Mgr
PiliPili Beach Cabanas
Dear Pieter, Thank you for bringing this matter to our attention. We apologise for the inconvenience you experienced. Your feedback helps us to do better. Regards, Management.

Gerhard T
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2021

Dit was netjies en skoon, gemaklike stort en nie te beknopte badkamer nie. Meer as voldoende vir die een aand wat ons oorgeslaap het. Die totale kompleks is 'n baie lekker kuierplek met vure wat brand saans en in die buiteluggedeelte van die restaurant sit jy kaalvoet met jou voete in die sand. Die uitsig van die boonste dek is iets besonders. Dis baie naby aan die pragtige strand. Hulle kan oorweeg om lugversorging in die wittebroodkamer in te sit. Of ten minste 'n lekker waaier. Dit was gelukkig bewolk en koel, anders sou ons baie warm gekry het in die nag. Ontbyt is nie ingesluit nie, maar die restaurant maak lekker kos, die ribs was besonders lekker vir aandete en die ontbyt is die basiese geregte wat mens sou verwag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Philip K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Waarde vir geld. Baie lekker gekuier en geëet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Fantastiese einde vir ons ongelooflike vakansie. Ek was op vakansie met ‘n groot groep vriende van Durban na die Weskaap. En op pad terug huis toe het ons oornag by Pilipili. Die kamers was baie netjies en skoon. Heerlike wit duvets en hulle was ongelooflik goed georganiseerd. Die restaurant het ook die beste pizza en sushi en ons kinders kon heerlik op die sand speel terwyl die grootmense bietjie ontspan het na die lang rit. My enigste voorstel sal wees dat hulle dalk lugversorging kry vir die kamers, maar terwyl ons daar was, was daar load shedding so dit sou tog in elk geval nie gewerk het nie. Die mense wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam en ek sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2020

Very nice stay. Needs an aircon or aircooler as there was no ventilation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR6hQ7QHCdZnJ0Q2RNR7h5p6f7LpjuK188AGsCGKZHqmiVqEei5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 2 Claude Urban Drive Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.033481262471 22.802011370659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang