Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PiliPili Beach Cabanas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R830 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

PiliPili Beach Cabanas is op die strandfront in die kusdorpie Sedgefield geleë, waar gaste tot 30 km se ongerepte strande, die ongerepte riviermond of die dorp Sedgefield kan verken. Die dorpie Sedgefield is halfpad tussen Knysna en George geleë.

Gerieflike verblyf word gebied in 2 gesinskamers, 3 dubbelkamers, 2 wittebroodkamers en 3 slaapsale. Die en suite-cabanas is beskikbaar as gesinskamers vir tot 4 gaste of as dubbel- en tweepersoonskamers. Hulle is versier in pas met die 'kaalvoet-sofistikasie'-leuse, en al die kamers maak oop op 'n omvou-balkon vanwaar gaste uitsigte oor die strand, see en natuurlike fynbos kan geniet. Om in 'n slaapsaal te bly is 'n ideale opsie om ander reisigers te ontmoet; dit is ook moontlik om die kamer vir 'n groep vriende uit te bespreek as dit vroeër genoeg bespreek is.

Ontbyt, wat ingesluit is, middagete, aandete, koffie en skemerkelkies is beskikbaar by die PiliPili Beach Restaurant onder. Die restaurant bied fyn, pretensielose kos in 'n ontspanne atmosfeer. Die pizzas word vars voorberei met 'n keuse van óf dun basis óf houtvuur. Die ribbetjies is 'n gewilde keuse, so ook die seekos.

Die Tuinroete bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede, en gaste kan daguitstappies na verskeie plekke geniet. Doendinge in die omliggende area sluit opstaanroei, vlieërbranderry, valskermsweef, voetslaan, kanovaart, rekspring, bergfietsry, perdry, skubaduik en snorkel, haaihokduik, walviskyk en wynproe in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Monique R
5.0
Rustig en absoluut die moeite werd! Ek en my maand oue dogtertjie het vreeslik lekker gebly. Almal was baie behulpsaam om my tasse op te dra en hulle ...
Sien meer
Apr 2024
Lize B
5.0
Netjies, genoeg vir wat ek benodig het. Besonderse plekkie om te bly.
Feb 2024
Lyndi T
Saam met lewensmaat
5.0
Vrek Lekker. Gekoop in die area so sal ongelukkig nie weer oorbly nie, maar beslis die deli en restaurant besoek.
Feb 2023
Elaine B
Saam met lewensmaat
4.8
Prettig, heerlike atmosfeer. Ons het heerlik gebly. Met aankoms het ons gewonder oor die plek, want dit is nou nie eintlik "luuks en modern" nie, maar...
Sien meer
Jan 2024
Morne B
Gesin met tieners
4.0
Lekker gebly, skoon en netjies en het baie lekker pizza geëet. Vriendelike verwelkoming, skoon en netjies en het lekker geëet en gebly. Sal vir enige ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Claude Urban-rylaan 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink PiliPili Beach Cabanas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR6hQ7QHCdZnJ0Q2RNR7h5p6f7LpjuK188AGsCGKZHqmiVqEei5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 2 Claude Urban Drive Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.033481262471 22.802011370659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang