Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pillow & Fern

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Pillow & Fern
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christoff S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff S

Aan te beveel.

Besonderse mooi plek. Uitstekende uitleg in 'n pragtige omgewing.

Angelique S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Fantasties, rustig, kalm, mooi, pragtig.

Baie lekker gekuier, rustig geslaap. Alles wat jy nodig het, is daar en meer.

Pillow & Fern se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer!

Pillow & Fern
Linda D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Vriendelike gasvrou. Verblyf ongelooflik.

Dis 5* verblyf. Daar is alles wat jy nodig het om lekker te bly. Ek weet nie hoe om dit regtig te beskryf nie. Prima verblyf.

Pillow & Fern se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Dis altyd lekker om te weet ons gaste is tevrede.

Pillow & Fern
Anrihet L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrihet L

Baie lekker gebly.

Ons het lekker gebly, was netjies en skoon. Baie gasvry mense.

Jhanecke E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jhanecke E

Baie lekker.

Dit was baie lekker. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Nettie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie P

Uitstekende diens.

Ek kan net mooi dinge sê. 'n Smaakvolle, netjiese, ruim en rustige plek.

Elsabé G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé G

Pillow & Fern bied gerieflike, skoon, stil verblyf.

Alles perfek, ons het heerlik gebly.

Morné D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné D

Kan sterk aanbeveel.

Rustige, veilige en skoon area. Kan met gerustheid aanbeveel. Lekker groot kombuis vir self catering.

Charles W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles W

Baie lekker ge-kuier vir die aand. Baie netjies.

Ons het lekker gebly. Die uitsig met die berge is asemrowend. Die stort was wel 'n probleem. Kon nie die warmte/hitte reguleer nie, dit het gewissel tussen koud en baie warm.

Andriette B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andriette B

Rustig, stil, vriendelike mense!

Heerlik en stil, vriendelik!

Irma L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma L

Baie lekker.

Die uitsig is fantasties - die slaapplek kyk uit op die berg. Baie veilig en doodstil.

Tania S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Third stay here with my son for his sport.

Another great stay, Elaine is a great host. My son loves the visits from the resident dogs. It's a home away from home! Close to all amenities, and the beautiful surroundings make it easy to relax.

Johli V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johli V

Beautiful loft with stunning surrounding and a very caring hostess.

Loved the fact that my vehicle could be parked in a proper garage. The apartment has all the nee sae luxuries I could expect as a self-catering option.

Inge W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge W

Tranquil & scenic stay.

Well-equipped and comfortable accommodation. Elaine is a friendly host who is willing to help in any way she can. The location is perfect for those who love to run or hike with a trail starting point on the opposite side of the road. I highly recommend staying here when looking for accommodation in George.

Janie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie E

Heerlike verblyf gehad by Pillow & Fern.

Ek sal Pillow & Fern enige tyd aanbeveel vir 2 mense. Ligging was baie mooi en rustig en woosntel baie goed toegerus. Ek sal eienaars 'n 11 uit 10 gee vir gasvryheid! Hulle het alles in hulle vermoë gedoen om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Eienaars het selfs ons vleis by hulle gevries wat ek wou saamneem na volgende vakansie bestemming. Hulle is wonderlike mense!

Pillow & Fern se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Janie. Dit was lekker om jul te ontmoet.

Pillow & Fern
Stephen P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen P

A pleasant stay.

It was a pleasant stay. The room is neat and tidy and clean. We were only there for one evening and we had a restful night. The hosts are friendly and we were warmly welcomed on arrival. Thanks Pillow & Fern.

Nqobile M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nqobile M

Comfortable and safe place.

Friendly hosts, safe area and a very comfortable room.

Lourens S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S

Pragitge plek en selfs goed toegerus geduurende loadshedding.

Pragtige plek wat ons vir seker sal aanbeveel vir enige iemand. Baie mooi netjies en skoon en die 'fern' tema is oorals in gebring. Plek is goed toegerus met als wat mens nodig het vir oornag en selfs met 'n lig en meer plug wat werk gedurende loadshedding. Sal beslis weer hier oor slaap! Dankie vir die gasvryheid en uitstekende kliëntediens.

Pillow & Fern se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Pillow & Fern
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gerda R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R

Rustig, stunning, beautiful, amazing.

Wat 'n pragtige plekkie in dié rustigste woonbuurt, met jou eie ingang met die bosse/woud en berg as uitsig. Wat meer wil jy hê? Gasvryheid uit die boonste rakke. Baie dankie Elaine.

Tania S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Awesome accommodation.

My son and I stayed for 3 nights. Elaine was an attentive host and ensured that we had everything we needed. The flatlet is beautiful and clean. We enjoyed the walk in the forest nearby, the beautiful views and the quiet neighbourhood. My son loved the very friendly resident dogs too. Will definitely be back.

Pillow & Fern se terugvoer

Thank you for the beautiful review, Tania.

Pillow & Fern
Abuhurairah A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abuhurairah A

Perfect.

The place is situated in a quiet area and the mountains make it so peaceful. The accommodation is fitted with all that you need. I will definitely visit again.

Pillow & Fern se terugvoer

Thank you for the review.

Pillow & Fern
Anita W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita W

Comfortable and clean.

The cereal and coffee was a nice extra offering.

Lesley-ann V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann V

Een aand was hopeloos te min!

Pillow & Fern is perfek! Daar is van alles wat jy mag nodig kry! Die gasvrou, Elaine, is 'n gasvrou duisend en só gaaf en behulpsaam. Haar broer het 'n privaat taxi, so jy hoef nie eens jou oor vervoer te bekommer nie. Ek boek nie graag meer as een keer by dieselfde verblyf in nie, maar Pillow & Fern sien my beslis weer! P.S. die foto's op die blad doen glad nie die plek justice nie, dis soveel mooier in persoon en baie meer spacious as wat dit op die foto's lyk!

Pillow & Fern se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Lesley Ann! Sien uit dat jy volgende keer bietjie langer kom kuier.

Pillow & Fern
Jacqueline R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline R

Gerieflik en baie veilig.

Pragtige omgewing, gerieflike ligging. Baie veilig en gerieflike blygeriewe. Sal 100% aanbeveel.

Retha P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha P

Rustig, netjies, awesome mense.

Pragtige uitsig oor berg. Woonstel is netjies en skoon. Alles in kombuis wat jy nodig het plus die lekkerste beskuit ooit. Dankie Elaine.

Pillow & Fern se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, Retha. Hoop ons sien jul gou weer.
Groete
Elaine

Pillow & Fern
Gary B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Comfortable, quiet and peaceful.

A lovely relaxing couple of days. Elaine is a friendly hostess and was very accommodating to our needs. Must mention Gina, the friendly Jack Russell who kept us company!

Pillow & Fern se terugvoer

Thank you for review, Gary. Hope to see you again soon.

Pillow & Fern
Cathrine C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathrine C

Everything was perfect.

Hospitality was great.

Jeanne-marie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne-marie N

Stil, rustig, alles wat jy nodig het.

Goeie ligging, na aan die natuur. Weg van verkeer wat raas. Privaat en op jou eie in 'n ruim woonstel waar alles is wat jy nodig het. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Pillow & Fern se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Jeanne-marie. Hoop ons sien jul gou weer. Groete Elaine

Pillow & Fern
Melanie F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie F

Lekker rustige buurt aan die rand van die dorp. Mooi uitsig op berge.

Vriendelike en hartlike ontvangs. Lekker oorgeslaap met heerlike bed en warm kombers.

Pillow & Fern se terugvoer

Dankie dat jul by Pillow & Fern gebly het en vir die terugvoer, Melanie.
Groete
Elaine

Pillow & Fern
Anita W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita W

Beautiful and comfortable

We were made to feel very welcome for our overnight stay. Beautiful setting and just what we needed to end our wonderful road trip on. I went down memory lane once again and still can't believe how George has changed since I finished school there 40 years ago!

Pillow & Fern se terugvoer

Thank you for the review Anita! Hope to see you again soon.

Pillow & Fern
Leon D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Lekker gekuier. Honde wat voor ons deur geblaf het vroegoggend was lastig, maar dit was 'n kleinigheid.

Die verblyf is mooi geleë onder die berge en maklik bereikbaar.

Pillow & Fern se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Leon.

Pillow & Fern
Fred N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred N

Great stay, great location

Great location for walks in the mountain or just around the neighborhood. Very very quiet but still close to shops and restaurants

Barry W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry W

Most enjoyable stay, comfort and cleanliness of note.

Due to weather we had delays landing in George and Pillow & Fern were so accommodating in our late arrival.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die aangenaamste verblyf, gemak en netheid om oor huis toe te skryf.

Weens die weer het ons vertragings gehad met landing in George en Pillow & Fern was so toeganklik met ons laat aankoms.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dirk C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Awesome.

Baie netjies plek. Awesome.

Luther K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luther K

Ons kan beslis Pillow and Fern aan beveel

Ons is baie vriendelik ontvang en daar was genoeg van alles wat ons benodig het. Skoon, netjies en privaat.

Pillow & Fern se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Luther!

Pillow & Fern
Karen W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Very nicely decorated, neat and tidy.

Clean and well maintained. Lovely, friendly host. Main gate onto premises should be automated as it is a hassle to open in the rain and for additional security.Very pleasant and enjoyed my stay.

Carien F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F

Baie mooi.

Heinrich het gesê dis 'n pragtige plek.

Pillow & Fern se terugvoer

Dankie vir die resensie Carien.

Pillow & Fern
Celeste D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste D

Absoluut asemrowend aan die voet van die berg.

Veilig, netjies, skoon, goed toegerus.

Elize D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Pragtige uitsig op berg.

Die kamer is pragtig en goed ingerig. Dit voel soos huis weg van jou huis.

Patricia B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B

Gerieflik, skoon en netjies.

Dink nie ek sal weer by 'n ander plek wil bly nie! Enigste negatief was dat ons net 1 aand kon oorbly.

Erika V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Aangenaam.

Alles wat nodig is vir ‘n oornagverblyf is daar. Ontvangs besonder hulpvaardig. Kan plek aanbeveel.

Anja K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja K

Beauty.

Baie dankie Elaine, dat ons kon tuis voel by julle en hul gasvryheid, uit die boeke!

Pillow & Fern se terugvoer

Dankie Anja, Hoop om jul gou weer te sien. Groete Elaine

Pillow & Fern
Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Verblyf was asemrowend.

Ontvangs was vriendelik. Uitleg van woonstel baie goed en netjies uiteengesit met gehalte van beddegoed tot kombuis. Uitsig is ongelooflik mooi na berg met geen huise in sig. Beslis aanbeveelbaar vir 'n rustige verblyf.

Pillow & Fern se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Johan! Ons uitsig op die berg is besonders en ons sal nooit moeg kan raak daarvoor nie.

Groete,
Elaine

Pillow & Fern
Bradley D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley D

Fantasties.

Baie gemaklik. Kliëntediens is baie goed.

Janine J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janine J

Mooi uitsig.

Kamer en badkamer was klein vir as jy nie net daar slaap nie. Woonstel is nie gediens nie.

Pillow & Fern se terugvoer

Beste Janine, baie dankie vir jou terugvoering. Die skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar. Daar is elke dag ‘n skoonmaakdiens beskikbaar sou jy dit so verkies. Om verskoning dat dit nie duidelik so aan jou kommunikeer was nie en sal daarop let om dit duidelik so te kommunikeer.
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te huisves.
Pillow & Fern

Pillow & Fern
Leon N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

'n Baie unieke eenheid.

'n Mens kan sien dat die eienaar baie moiete gedoen het om die plek mooi en uniek te laat lyk. Die woonbuurt is baie stil en is naby die Botaniese tuine. Ons het dit baie geniet.

Renaldo C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo C

Asemrowende uitsig.

Dankie vir die gasvryheid en warme ontvangs.

Marius V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Great place, very neat and friendly staff.

Very cosy spot close to the mountain. Beautiful view, excellent service.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plane-weg 29, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0MjgwNWFiLTM4YWYtNDljMi1hOTkxLWRjNjY4NzcwZjg5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 29 Plane Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.944817396656 22.448862344027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang