Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pillow & Fern

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plane-weg 29, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pillow & Fern is in 'n woonbuurt in George geleë, perfek geleë aan die voet van die Outeniekwaberge met 'n pragtige uitsig oor die plantasie en George Peak. Die selfsorgwoonstel is perfek vir paartjies wat die Tuinroete en omliggende gebiede reis.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer beskik ook oor 'n TV en is pragtig versier met 'n unieke bosgevoel en 'n bekoring van sy eie, getrou aan die omgewing.

In die kombuisie vind jy alles wat nodig is om jou eie maaltye voor te berei en komplimentêre graankos, koffie en tuisgemaakte beskuit vir 'n selfbedieningsontbyt; mikrogolf, broodrooster, induksie stoofplaat en klein yskas. Braaigeriewe is ook beskikbaar op versoek.

Besigheidsverwante reise word ook geakkommodeer met 'n klein werkarea en daar is WiFi-toegang beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Pillow & Fern is net 200 m weg van veilige woudroetes in die berg, ideaal vir lang staptogte, roetedraf en bergfietsry.

Ons het twee vriendelike honde op die perseel, Bolt en Gina. Gina, ons Jack Russel verwelkom graag ons gaste. Bolt, ons Duitse Sheppard, word agter weg van die gaste gehou, maar is daar om te verseker dat jy 'n veilige verblyf by ons het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Pillow & Fern
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plane-weg 29, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pillow & Fern het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plane-weg 29, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0MjgwNWFiLTM4YWYtNDljMi1hOTkxLWRjNjY4NzcwZjg5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 29 Plane Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.944817396656 22.448862344027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang