Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pin Oaks

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Pin Oaks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Luhan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhan V

Baie netjies en rustige woonplek.

Sien sterre.

Marina A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina A

Ek en my man het een nag oorgebly om met ons 2 dogters te kuier.

'n Baie pragtige woonstel in die mooiste tuin met alles wat jy benodig. Dit is baie netjies en jy kom nie eers agter jy is in die stad nie. Vriendelike ontvangs, netjiese plek en 'n heerlike ontbyt in ons woonstel. Ons gaan definitief weer daarvan gebruik maak.

Pin Oaks se terugvoer

Thank you for your gracious review. We loved having you stay. Till next time.

Pin Oaks
Frans R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans R

Puik!

Reeds opgesom met al my 5 sterre. Sien julle gou weer.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmorallaan 36, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyOGVlMzJhLWMxMWEtNDU4ZC04Mjg5LTlhZjEyMWZlZmE1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 36 Balmoral Avenue Hurlingham 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.103249779777 28.029658198357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang