Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinard on Sea

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfek! Ons kuiertjie by Pinard on Sea was 5-ster! Die perfekte gasvrou en haar span weet presies hoe om gaste tuis te laat voel. Daar is absoluut niks wat kortgekom het wat ons vakansie beter sou maak nie en ons kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie. Die plekkie is skoon, ruim, stylvol gemeubileer en het die perfekte uitsig oor die Kaapse kus, Tafelberg en Robbeneiland. Dis sentraal geleë en ons het gou geleer hoe om die MyCiti-bus te gebruik, wat sommer baie naby die wooneenheid stop. Pinard on Sea kry volpunte van ons af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jerry
Pinard on Sea
Liewe Leon. Baie baie dankie vir die uitstekende resensie, dit word opreg waardeer! Julle was wonderlike gaste en ons sien baie uit na julle volgende bespreking. Mooi bly en baie groete.

Luke N
1 nag
5.0
Jan 2024

Terrific! My aunts stayed here for the weekend, and according to them this was an experience of a lifetime, very scenic, beautiful and clean. They absolutely enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richardt S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Mooi uitsig reg by die see. Uitstekende uitsig van Tafelberg, Robbeneiland en die see, met golwe wat breek op die rotse reg langs die kamer. Daar is wel 'n besige restaurant en koffietuin reg buite, maar dit het ons nie gepla nie, maar mag sommige mense dalk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jerry
Pinard on Sea
Goeie dag Richardt. Baie dankie vir die mooi en uitstekende resensie, dit word opreg baie waardeer. Was lekker om jul as gaste te kon hê. Sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly. Groete.

Neil J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Relaxing. The view is fantastic and the owners were extremely friendly and helpful. My only feedback would be the ad indicates on-site parking when it is actually public parking if available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marietjie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Uitsig aan eenkant baie mooi maar kamer kort aandag. Uitsig op see is baie mooi, maar die restaurant kyk uit op die kamer en die kamer het geen lugversorging nie. Die kamer kort 'n bietjie aandag om 'n bietjie warmer te vertoon. Gordynhakkies steek uit, die yskas lek en vries alles binne, en warm water is ook beperk op sekere tye van die dag. Jy moet jou eie DStv- en Netflix-kodes insit om toegang te kry.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jackie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ontspan met beste uitsig. Ontspan met onbeperkte see-uitsig. Wooneenheid baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jerry
Pinard on Sea
Liewe Jacqueline. Baie baie dankie vir die goeie resensie, word opreg waardeer. Dit was lekker om jul te ontmoet en as gaste te kon ontvang. Sien baie uit na julle volgende bespreking. Baie groete.

Evette P
1 nag
5.0
Jul 2023

Mooiste uitsig. Baie dankie, Elzette, vir jou gasvryheid. Die eenheid was baie netjies met die mooiste uitsig en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jerry
Pinard on Sea
Goeie dag Evette. Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, dit word opreg waardeer. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Julle is altyd baie welkom en ons sien uit na die volgende bespreking. Mooi bly.

Suné K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Onvergeetlik. Baie dankie, Elzette, wat ons so welkom laat voel het, dit was 'n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jerry
Pinard on Sea
Baie, baie dankie liewe Sune vir die mooi resensie, was so lekker om julle te ontmoet. Ons sien baie uit na jul volgende kuiertjie. Mooi bly.

Jessica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons verblyf was baie lekker. Die uitsig en kliëntediens was wonderlik en gasvry. Die kamer was die beste. Die see-uitsig is die beste. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jerry
Pinard on Sea
Baie, baie dankie liewe Jessica vir die mooi en goeie resensie, word opreg baie waardeer. Was lekker om jul as ons gaste te kon he en sien baie uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA382b52590edbfb6f9ebe9d54b2a24cf396c6730450a4fda399584a41ba9977a9e498f7e13b2fef0b121eb916d8822f759720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 47 Stadler Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80039 18.45854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang