Pinard on Sea
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jerry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Leon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek!
Lees meerPinard on Sea se terugvoer
Liewe Leon. Baie baie dankie vir die uitstekende resensie, dit word opreg waardeer! Julle was wonderlike gaste en ons sien baie uit na julle volgende bespreking. Mooi bly en baie groete.
Luke N - Jan 2024
Algehele gradering
Terrific!
Richardt S - Nov 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig reg by die see.
Pinard on Sea se terugvoer
Goeie dag Richardt. Baie dankie vir die mooi en uitstekende resensie, dit word opreg baie waardeer. Was lekker om jul as gaste te kon hê. Sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly. Groete.
Neil J - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Marietjie K - Jul 2024
Algehele gradering
Uitsig aan eenkant baie mooi maar kamer kort aandag.
Jackie V - Sep 2023
Algehele gradering
Ontspan met beste uitsig.
Pinard on Sea se terugvoer
Liewe Jacqueline. Baie baie dankie vir die goeie resensie, word opreg waardeer. Dit was lekker om jul te ontmoet en as gaste te kon ontvang. Sien baie uit na julle volgende bespreking. Baie groete.
Evette P - Jul 2023
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Pinard on Sea se terugvoer
Goeie dag Evette.
Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie, dit word opreg waardeer. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Julle is altyd baie welkom en ons sien uit na die volgende bespreking.
Mooi bly.
Suné K - Jun 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Pinard on Sea se terugvoer
Baie, baie dankie liewe Sune vir die mooi resensie, was so lekker om julle te ontmoet. Ons sien baie uit na jul volgende kuiertjie. Mooi bly.
Jessica S - Jun 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was baie lekker.
Pinard on Sea se terugvoer
Baie, baie dankie liewe Jessica vir die mooi en goeie resensie, word opreg baie waardeer. Was lekker om jul as ons gaste te kon he en sien baie uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.
Gerhard D - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooiste views - op die strand.
Madeleen G - Mrt 2023
Algehele gradering
Die beste in Blouberg!
Evelyn K - Feb 2023
Algehele gradering
Absolutely the best stay.
Mariska S - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging. Pragtige, netjiese plekkie. Bonus om 'n restaurant reg langsaan te kon hê met 'n heerlike Illy koffiewinkel ook. Alles met 'n ongelooflike see-uitsig. Ons sien julle weer.
Pinard on Sea se terugvoer
Liewe Mariska. Baie dankie dat jul Pinard On Sea gekies het as jul akkommodasie asook vir die mooi en positiewe resensie, word regtig baie waardeer. Dit was lekker om jul te ontmoet. Sien baie uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.
Liana V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, netjiese en skoon verblyf!
Pinard on Sea se terugvoer
Liewe Liana. Baie dankie vir die positiewe en mooi resensie, word baie waardeer. Dit was lekker om jul as gaste by ons te kon he. Sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.
Valerie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Always wonderful, beautiful view, friendly staff.
Ryan E - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful spot.
Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Beste uitsig.
Pinard on Sea se terugvoer
Baie dankie Johan vir die mooi resensie, word baie waardeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Mooi bly.
Cobus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Riekie P - Feb 2023
Algehele gradering
Was 'n awesome wegbreek.
Pinard on Sea se terugvoer
Liewe Riekie. Baie dankie dat jul Pinard On Sea gekies het as jul akkommodasie, word baie waardeer. Dankie ook vir die positiewe resensie, word waardeer. Sien uit om gou weer van jul te hoor. Mooi bly.
Willie S - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig met beste diens.
Pinard on Sea se terugvoer
Liewe Willie. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit regtig baie. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien baie uit na die volgende bespreking. Beste wense.
Branwin J - Okt 2022
Algehele gradering
Phenomenal Experience.
Pinard on Sea se terugvoer
Dear Branwin. Congratulations on your engagement!
Thank you so much for taking the time to leave an excellent rating regarding your stay at Pinard On Sea. I am very pleased to hear that V made your stay pleasant and that you enjoyed your stay with us. Looking very forward to seeing you soon again. Best Regards
Lynette B - Jul 2022
Algehele gradering
Wat 'n juweel!
Pinard on Sea se terugvoer
Lynette, baie, baie dankie dat jul Pinard On Sea gekies het as jul akkommodasie. Baie dankie ook vir die wonderlike resensie, word baie waardeer. Ek dra die komplimente oor na die personeel. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en te huisves. Ons sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.
Ivan B - Jul 2022
Algehele gradering
Perfek langs die see.
Pinard on Sea se terugvoer
Goeie dag Ivan en Stefanie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer en dat julle ons gekies het as jul akkommodasie, ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om jul as gaste te kon he. Mooi bly.
John K - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ligging en puik diens.
Pinard on Sea se terugvoer
Goeie dag John. Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoering en dat jul Pinard on Sea gekies het as jul akkommodasie, ons waardeer dit regtig baie. Ons sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.
Arnold T - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome.
Pinard on Sea se terugvoer
Dear Arnold, thank you so much for taking the time to leave an excellent rating regarding your stay at Pinard On Sea. We are so glad you enjoyed your stay with us. It was such a pleasure for us to host you. We are looking forward to your next visit. Best Regards, Elzette.
Luke B - Mei 2022
Algehele gradering
Amazing view and location.
Pinard on Sea se terugvoer
Dear Luke, thank you so much for taking the time to leave us such a fantastic review regarding your stay at Pinard On Sea. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. We are looking very forward to your next visit. Kind Regards
Guy L - Feb 2022
Algehele gradering
Die uitsig is fantasties. Jy bly amper op die see. Restaurante is stapafstand. Kamer baie mooi en romanties.
Pinard on Sea se terugvoer
Baie dankie Guy vir die mooi resensie en dit was vir ons n groot plesier om julle te kon huisves. Sien baie uit om jul terug te verwelkom.
Este O - Feb 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Pinard on Sea se terugvoer
Hi Este. Baie dankie vir die positiewe terugvoering en die ondersteuning, ons waardeer dit opreg.
Sien uit om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Stefan B - Jan 2022
Algehele gradering
Truly unique and beautiful experience.
Pinard on Sea se terugvoer
Dear Stefan. Thank you so much for your great review and for choosing to stay with us. We are happy to hear that you enjoyed your stay. Looking forward to your next booking in the near future. Best Regards.
Drikus F - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek en waarde vir geld.
Pinard on Sea se terugvoer
Goeie dag Drikus,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en dat julle ons gekies het as jul akkommodasie.
Baie dankie ook dat julle die stort se water druk probleem onder ons aandag gebring het.
Ons sien uit na julle volgende bespreking.
Mooi bly.
Amanda S - Jul 2022
Algehele gradering
Uitsig is wonderlik, bed is gemaklik en lekker beddegoed en 'n warm kombers, asook 'n verwarmer.
Pinard on Sea se terugvoer
Goeie dag Alwin. Baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was n plesier om julle hier te he en sien uit na die volgende kuiertjie. Baie groete.
Frikkie B - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was rustig, net die weer wat nie altyd saamgespeel het nie.
Pinard on Sea se terugvoer
Hi Frikkie. Baie baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit. Julle was wonderlike gaste. Sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.
Hennie G - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing stay - will definitely return.
Pinard on Sea se terugvoer
Dear Hennie. Thank you so much for taking the time to give us your valuable feedback regarding your stay at Pinard On Sea. We are so glad you enjoyed your stay with us. We are looking forward to your next visit.
Karin D - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowende, mooi uitsig.
Pinard on Sea se terugvoer
Liewe Karin, baie dankie dat julle Pinard On Sea gekies het as julle akkommodasie. Baie dankie ook vir die mooi resensie, word baie waardeer. Ons sien uit na jou volgende bespreking. Mooi bly.
Erna E - Nov 2022
Algehele gradering
Baie nice view.
Christine W - Nov 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en gesellige ligging.
Pinard on Sea se terugvoer
Liewe Christine, baie dankie dat julle Pinard On Sea gekies het as julle akkommodasie. Baie dankie ook vir die mooi resensie, dit word baie waardeer. So bly julle het jou tydjie saam met ons geniet. Ons sien baie uit na jul volgende bespreking. Mooi bly. Groete, Elzette
Peet R - Aug 2022
Algehele gradering
Beste ligging ooit! Gaan definitief terug. Advertensie het gese daar is DStv, maar moes ons eie deur die WiFi stream.
Pinard on Sea se terugvoer
Beste Peet, baie dankie dat jul Pinard on Sea gekies het as jou akkommodasie. Ons waardeer jul ondersteuning regtig baie. Dit was lekker om jul as gaste by ons te kon he. Sien uit na jul volgende bespreking. Mooi bly.
Cheeky C - Des 2022
Algehele gradering
At restaurant that is noisy, especially in the evening and lights shine full in room. No aircon or fans. No beach.
Lebaka S - Des 2021
Algehele gradering
Great.
Pinard on Sea se terugvoer
Dear Lebaka,
Thank you so much for taking the time to leave us such a fantastic review regarding your stay at Pinard On Sea. We are so glad you enjoyed your stay with us. It was such a pleasure and honour for us to host you. We are looking forward to your next visit to our beautiful home.
Christine B - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Pinard on Sea se terugvoer
Dear Christine,
Thank you for the 5 star rating and for choosing Pinard on Sea as your accommodation. I am very pleased to hear that our staff made your stay pleasant and that you enjoyed your stay with us.
Looking forward to seeing you soon again.
Hendriette R - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike diens, en pragtige uitsig. Ek was baie tevrede!
Pinard on Sea se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering en dat jy Pinard on Sea gekies het as jou akkommodasie. Ons waardeer jou ondersteuning regtig baie. Hoop om jou binnekort weer te kan sien.
Estelle J - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg
Marco M - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie, baie mooi see-uitsig oor Tafelberg.
Wayne S - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome location with spectacular views, the unit is a self service unit but the cleaning of the unit on a daily basis is a bit poor. Only the bed gets made and nothing more. The was coffee and milk on arrival but only enough for one day and was never refilled again there after. The unit advertised secure parking but there are four units on the premises and barely enough parking for two cars.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stadlerweg 47, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang